update Afrikaans translation
This commit is contained in:
parent
c61f1974f7
commit
dc30e0686b
1 changed files with 80 additions and 27 deletions
|
@ -3,7 +3,7 @@ msgstr ""
|
|||
"Project-Id-Version: Battle for Wesnoth 0.8.8-CVS\n"
|
||||
"Report-Msgid-Bugs-To: http://bugs.wesnoth.org/\n"
|
||||
"POT-Creation-Date: 2005-09-14 23:27+0200\n"
|
||||
"PO-Revision-Date: 2005-10-06 14:03+0200\n"
|
||||
"PO-Revision-Date: 2005-10-07 10:46+0200\n"
|
||||
"Last-Translator: \n"
|
||||
"Language-Team: Afrikaans\n"
|
||||
"MIME-Version: 1.0\n"
|
||||
|
@ -43,7 +43,7 @@ msgid ""
|
|||
msgstr ""
|
||||
"Lei Prins Haldric deur die vernietiging van die Groen Eiland en oor die "
|
||||
"oseaan om die einste koningkryk van Wesnoth te stig. Die konfrontasie met "
|
||||
"Lich-Meester Jevyan wag..."
|
||||
"Sielsuig Heer Jevyan wag..."
|
||||
|
||||
#: data/scenarios/The_Rise_of_Wesnoth/A_Beach.cfg:4
|
||||
msgid "Lizard Beach"
|
||||
|
@ -290,7 +290,7 @@ msgid ""
|
|||
"Several months pass. Jessica has translated Lich-Lord Caror's Book. Prince "
|
||||
"Haldric is busy trying to understand the secrets of the Ruby of Fire."
|
||||
msgstr ""
|
||||
"Verskeie maande het verbygegaan. Jessica het Lich-Meester Caror se Boek "
|
||||
"Verskeie maande het verbygegaan. Jessica het Sielsuig Heer Caror se Boek "
|
||||
"vertaal. Prins Haldric probeer om die geheime van die Robyn van Vuur te "
|
||||
"verstaan."
|
||||
|
||||
|
@ -406,7 +406,7 @@ msgstr ""
|
|||
#: data/scenarios/The_Rise_of_Wesnoth/Rise_of_Wesnoth.cfg:266
|
||||
#: data/scenarios/The_Rise_of_Wesnoth/Rough_Landing.cfg:308
|
||||
msgid "Familiar"
|
||||
msgstr "Bekend"
|
||||
msgstr "Toorkneg"
|
||||
|
||||
#: data/scenarios/The_Rise_of_Wesnoth/A_Final_Spring.cfg:409
|
||||
#: data/scenarios/The_Rise_of_Wesnoth/Return_of_the_Fleet.cfg:282
|
||||
|
@ -1204,8 +1204,8 @@ msgid ""
|
|||
"lands. The Lich-Lords had no choice... They opened a gate... and..."
|
||||
msgstr ""
|
||||
"Probleme in julle land veroorsaak! Bah! Julle onnosel Prins van Suidbaai het "
|
||||
"ons land aangeval. Die Lich-meester het geen keuse gehad nie... Hulle het 'n "
|
||||
"hek oopgemaak... en..."
|
||||
"ons land aangeval. Die Sielsuig Here het geen keuse gehad nie... Hulle het "
|
||||
"'n hek oopgemaak... en..."
|
||||
|
||||
#: data/scenarios/The_Rise_of_Wesnoth/A_Summer_of_Storms.cfg:161
|
||||
msgid "And what?"
|
||||
|
@ -1621,7 +1621,7 @@ msgid ""
|
|||
"He coveted the ruby, and was studying it. The only copy of his notes got "
|
||||
"petrified along with him."
|
||||
msgstr ""
|
||||
"Erm, jaaa... Hy was die aartsvyand van ons geliefde oorlede Lich-meester "
|
||||
"Erm, jaaa... Hy was die aartsvyand van ons geliefde oorlede Sielsuig Heer "
|
||||
"Lenvan."
|
||||
|
||||
#: data/scenarios/The_Rise_of_Wesnoth/Clearwater_Port.cfg:1027
|
||||
|
@ -2387,7 +2387,7 @@ msgstr "Tan-Pulk"
|
|||
|
||||
#: data/scenarios/The_Rise_of_Wesnoth/Fallen_Lich_Point.cfg:140
|
||||
msgid "Lich-Lord Caror"
|
||||
msgstr "Lich-meester Caror"
|
||||
msgstr "Sielsuig Heer Caror"
|
||||
|
||||
#: data/scenarios/The_Rise_of_Wesnoth/Fallen_Lich_Point.cfg:220
|
||||
msgid "Kill the Lich's to get his book and"
|
||||
|
@ -2510,7 +2510,7 @@ msgstr "Dit klink vir my soos 'n werk vir Prins Haldric, hopelik."
|
|||
|
||||
#: data/scenarios/The_Rise_of_Wesnoth/Fallen_Lich_Point.cfg:417
|
||||
msgid "The Lich-Lord is already free."
|
||||
msgstr "Die Lich-meester is reeds vry."
|
||||
msgstr "Die Sielsuig Heer is reeds vry."
|
||||
|
||||
#: data/scenarios/The_Rise_of_Wesnoth/Fallen_Lich_Point.cfg:439
|
||||
msgid "NW - Southbay."
|
||||
|
@ -2971,18 +2971,18 @@ msgid ""
|
|||
"It is late into the fall, and the first snows should fall any day. Prince "
|
||||
"Haldric has returned to his forest keep, and is pondering what to do next..."
|
||||
msgstr ""
|
||||
"Prins Haldric het uit die Lich-meester se grafkelder gekom met die Robyn van "
|
||||
"Vuur. Die woud lyk vandag veral baie helder, maar daar is 'n koue briesie. "
|
||||
"Dit is al laat herfs en die eerste sneeu kan nou enige dag begin val. Prins "
|
||||
"Haldric het na die woudvesting teruggekeer en dink oor wat om volgende te "
|
||||
"doen..."
|
||||
"Prins Haldric het uit die Sielsuig Heer se grafkelder gekom met die Robyn "
|
||||
"van Vuur. Die woud lyk vandag veral baie helder, maar daar is 'n koue "
|
||||
"briesie. Dit is al laat herfs en die eerste sneeu kan nou enige dag begin "
|
||||
"val. Prins Haldric het na die woudvesting teruggekeer en dink oor wat om "
|
||||
"volgende te doen..."
|
||||
|
||||
#: data/scenarios/The_Rise_of_Wesnoth/Return_to_Oldwood.cfg:119
|
||||
msgid ""
|
||||
"So you have defeated the Lich and returned with his artifact. The ground "
|
||||
"feels happy beneath my toes."
|
||||
msgstr ""
|
||||
"So jy het die sielsuiger verslaan en met hierdie juweel teruggekeer. Die "
|
||||
"So jy het die Sielsuiger verslaan en met hierdie juweel teruggekeer. Die "
|
||||
"grond jubel onder my tone."
|
||||
|
||||
#: data/scenarios/The_Rise_of_Wesnoth/Return_to_Oldwood.cfg:123
|
||||
|
@ -3171,7 +3171,7 @@ msgid ""
|
|||
"Prince of Southbay convinced them that their immortal un-lives were over!"
|
||||
msgstr ""
|
||||
"Ek is Dame Jessica, 'n Koninklike, 'n Prinses van die Wesvolk! Deur die "
|
||||
"sielsuig-meesters se verdrag met die Orke verraai. In groot mate te danke "
|
||||
"Sielsuig Here se verdrag met die Orke verraai. In groot mate te danke "
|
||||
"daaraan dat julle onnosel Prins van Suidbaai hulle oortuig het dat hulle "
|
||||
"onsterflike onlewes oor was!"
|
||||
|
||||
|
@ -3184,8 +3184,8 @@ msgid ""
|
|||
"pot!"
|
||||
msgstr ""
|
||||
"En nou, is ek net soveel van 'n vlugteling as jy. Om die waarheid te sê, ek "
|
||||
"weet nie of die Lich-meesters saam met die Orke werk of nie. Die Orke mag "
|
||||
"dalk van die Lich-meesters ontslae geraak het, of miskien nie, maar ek weet "
|
||||
"weet nie of die Sielsuig Here saam met die Orke werk of nie. Die Orke mag "
|
||||
"dalk van die Sielsuig Here ontslae geraak het, of miskien nie, maar ek weet "
|
||||
"wel dat die Orke beslis nie lewende mense buite die slawe-myne of kookpotte "
|
||||
"sal duld nie!"
|
||||
|
||||
|
@ -3232,11 +3232,11 @@ msgstr "Tan-Prodash"
|
|||
|
||||
#: data/scenarios/The_Rise_of_Wesnoth/Rise_of_Wesnoth.cfg:276
|
||||
msgid "Lt. Aethyr sacrifices himself to Lich-Lord Jevyan and"
|
||||
msgstr "Lt. Aethyr offer homself aan die Lich-meester Jevyan en"
|
||||
msgstr "Lt. Aethyr offer homself aan die Sielsuig Heer Jevyan en"
|
||||
|
||||
#: data/scenarios/The_Rise_of_Wesnoth/Rise_of_Wesnoth.cfg:280
|
||||
msgid "Destroy Lich-Lord Jevyan and"
|
||||
msgstr "Vernietig Lich-meester Jevyan en"
|
||||
msgstr "Vernietig Sielsuig Heer Jevyan en"
|
||||
|
||||
#: data/scenarios/The_Rise_of_Wesnoth/Rise_of_Wesnoth.cfg:284
|
||||
msgid "Defeat all enemy leaders except for one"
|
||||
|
@ -3255,7 +3255,7 @@ msgid ""
|
|||
"Haldric rapidly approaches the site where Lich-Lord Jevyan has made "
|
||||
"landfall. The final confrontation looms before him."
|
||||
msgstr ""
|
||||
"Haldric bereik vinnig die plek waar Lich-meester Jevyan aan wal gegaan het. "
|
||||
"Haldric bereik vinnig die plek waar Sielsuig Heer Jevyan aan wal gegaan het. "
|
||||
"Die finale konfrontasie wag op hom."
|
||||
|
||||
#: data/scenarios/The_Rise_of_Wesnoth/Rise_of_Wesnoth.cfg:318
|
||||
|
@ -4239,7 +4239,7 @@ msgid ""
|
|||
"actually know what this thing does, I'll just put it in the bottom of my "
|
||||
"pack for right now."
|
||||
msgstr ""
|
||||
"Dis nogal snaaks dat die Lichmeester dit nie aan sy lyf gedra het nie. "
|
||||
"Dis nogal snaaks dat die Sielsuig Heer dit nie aan sy lyf gedra het nie. "
|
||||
"Aangesien ek nie eintlik weet wat die ding doen nie sal ek dit maar vir eers "
|
||||
"onder in my sak bêre."
|
||||
|
||||
|
@ -4252,7 +4252,7 @@ msgid ""
|
|||
"I'm glad that's over! We have the Ruby of Fire, and that Lich-Lord is now a "
|
||||
"pile of dust, let's get out of these catacombs!"
|
||||
msgstr ""
|
||||
"Ek is bly dit is oor! Ons het die Robyn van Vuur en daardie Lichmeester is "
|
||||
"Ek is bly dit is oor! Ons het die Robyn van Vuur en daardie Sielsuig Heer is "
|
||||
"nou net 'n hopie stof, kom ons gee uit hierdie grafkelders pad!"
|
||||
|
||||
#: data/scenarios/The_Rise_of_Wesnoth/Temple_of_the_Deep.cfg:371
|
||||
|
@ -4958,7 +4958,7 @@ msgid ""
|
|||
msgstr ""
|
||||
"Hy moet van die Robyn van Vuur praat. Dit was ons kragtigste juweel. Ons het "
|
||||
"dit saamgebring uit die Ooste. Ons het gedink dit het verlore geraak tydens "
|
||||
"die oorlog met julle mense, toe die Lichmeester Lenvan gesneuwel het!"
|
||||
"die oorlog met julle mense, toe die Sielsuig Heer Lenvan gesneuwel het!"
|
||||
|
||||
#: data/scenarios/The_Rise_of_Wesnoth/The_Oldwood.cfg:368
|
||||
msgid "At this point we need all of the help we can get!"
|
||||
|
@ -4974,6 +4974,9 @@ msgid ""
|
|||
"with that Orcish scum, I can't bring myself to fight against one of the "
|
||||
"greatest leaders of my people."
|
||||
msgstr ""
|
||||
"Jong Prins, al het die sielguig here ons verraai deur die Orkse skuim se "
|
||||
"bondgenote te word, sal ek steeds nie teen een van die grootste leiers van "
|
||||
"my mense kan veg nie."
|
||||
|
||||
#: data/scenarios/The_Rise_of_Wesnoth/The_Oldwood.cfg:388
|
||||
msgid "Lady, why would you let those monsters lead your people?"
|
||||
|
@ -4986,6 +4989,11 @@ msgid ""
|
|||
"our greatest leaders, he lead our escape in the West. Albeit, after being "
|
||||
"down in that hole for so long I don't imagine he's too happy."
|
||||
msgstr ""
|
||||
"Nadat ons, ons oorlog in die Weste verloor het en toe ons vlugteling-oorlog "
|
||||
"met julle mense en nou hierdie Ork ding was dit nie so 'n slegte ooreenkoms "
|
||||
"nie. Sielsuig Heer Lenvan was een van ons grootste leiers, hy het ons "
|
||||
"ontsnapping uit die Weste gelei. Ek dink egter nie hy gaan so gelukkig wees "
|
||||
"oor hy so lank in daardie gat moes deurbring nie."
|
||||
|
||||
#: data/scenarios/The_Rise_of_Wesnoth/The_Oldwood.cfg:407
|
||||
msgid ""
|
||||
|
@ -4993,11 +5001,16 @@ msgid ""
|
|||
"scout the road ahead. We need to know if we can make it to Southbay. I'll "
|
||||
"return in a few days."
|
||||
msgstr ""
|
||||
"Ons kan later hieroor verder redekawel. Ek kan nog steeds vir julle van hulp "
|
||||
"wees. Ek sal die pad vorentoe verken. Ons moet weet of ons dit tot in "
|
||||
"Suidbaai kan maak. Ek sal oor 'n paar dae terug wees."
|
||||
|
||||
#: data/scenarios/The_Rise_of_Wesnoth/The_Oldwood.cfg:420
|
||||
msgid ""
|
||||
"We have run out of time... We'll be trapped in these woods until we die!"
|
||||
msgstr ""
|
||||
"Ons tyd het opgeraak... Ons gaan in hierdie woud vasgekeer word totdat ons "
|
||||
"doodgaan!"
|
||||
|
||||
#: data/scenarios/The_Rise_of_Wesnoth/The_Plan.cfg:4
|
||||
msgid "The Plan"
|
||||
|
@ -5013,12 +5026,18 @@ msgid ""
|
|||
"secure our place in this new land. Then if the Orcs return, hopefully "
|
||||
"they'll go looking for our not so loyal Elven allies first."
|
||||
msgstr ""
|
||||
"Ons gaan Jenvyan daarvan oortuig dat ons die Robyn van Vuur vir die Elwe "
|
||||
"gegee het in ruil vir ons plek in hierdie nuwe land. As die Orke dan "
|
||||
"terugkeer, sal hulle dan hopelik eerste vir ons nie so lojale Elf bondgenote "
|
||||
"gaan soek."
|
||||
|
||||
#: data/scenarios/The_Rise_of_Wesnoth/The_Plan.cfg:146
|
||||
msgid ""
|
||||
"Haldric, that's devious. I kind of like this plan. But you spoke a pact with "
|
||||
"the Elves, you'll be expected to come to their aid."
|
||||
msgstr ""
|
||||
"Haldric, dis agterbaks. Ek hou nogal van die plan. Maar julle het 'n verbond "
|
||||
"met die Elwe gesluit, daar gaan van julle verwag word om hulle te gaan help."
|
||||
|
||||
#: data/scenarios/The_Rise_of_Wesnoth/The_Plan.cfg:150
|
||||
msgid ""
|
||||
|
@ -5027,6 +5046,10 @@ msgid ""
|
|||
"assault must fall on somebody else. Who knows, maybe I won't even come to "
|
||||
"their aid at all-"
|
||||
msgstr ""
|
||||
"Ja, en ons mag hulle dalk selfs help. Ons moet maar die kat uit die boom "
|
||||
"bekyk wanneer die tyd kom. As die Orke in groot getalle terugkeer moet die "
|
||||
"grootste slag op iemand anders val. Wie weet, miskien hoef ons hulle nie "
|
||||
"eers te help nie-"
|
||||
|
||||
#: data/scenarios/The_Rise_of_Wesnoth/The_Plan.cfg:154
|
||||
msgid ""
|
||||
|
@ -5034,12 +5057,17 @@ msgid ""
|
|||
"on your pact with the Elves. It's not like you can tell people what I "
|
||||
"overheard."
|
||||
msgstr ""
|
||||
"Baie mense sal jou 'n lafaard noem. Hulle sal sê dat jy jou rug op jou "
|
||||
"verbond met die Elwe gedraai het. Dit is nie asof jy ander mense kan vertel "
|
||||
"van wat ek gehoor het nie."
|
||||
|
||||
#: data/scenarios/The_Rise_of_Wesnoth/The_Plan.cfg:158
|
||||
msgid ""
|
||||
"Recent events have taught me one thing: that survival trumps honor. Besides, "
|
||||
"they won't be screaming at me- I'll be dead."
|
||||
msgstr ""
|
||||
"Onlangse gebeure het my een ding geleer: dat oorlewing belangriker is as "
|
||||
"eer. In elk geval gaan hulle nie op my skree nie - Ek sal dood wees."
|
||||
|
||||
#: data/scenarios/The_Rise_of_Wesnoth/The_Plan.cfg:162
|
||||
msgid "WHAT!"
|
||||
|
@ -5052,6 +5080,11 @@ msgid ""
|
|||
"point. Jessica, you're going to forge a very official looking treaty, in "
|
||||
"which we give the Elves the Ruby of Fire, in return for our place here."
|
||||
msgstr ""
|
||||
"Ek sal dood wees. Ek bedoel ons kan nie net eenvoudig sê dat ons die Robyn "
|
||||
"van Vuur weggegee het nie of vir Jenvyan 'n briefie stuur nie. Ons gaan dit "
|
||||
"sê - maar nie nou al nie. Jessica jy gaan vir ons 'n vals verdrag wat baie "
|
||||
"amptelik lyk opstel, waarin ons ooreenkom om die Elwe die Robyn van Vuur te "
|
||||
"gee in ruil vir ons plek hier."
|
||||
|
||||
#: data/scenarios/The_Rise_of_Wesnoth/The_Plan.cfg:170
|
||||
msgid ""
|
||||
|
@ -5060,18 +5093,27 @@ msgid ""
|
|||
"after word of the treaty is spread to the Orcs, but before he has a chance "
|
||||
"to read my undead mind..."
|
||||
msgstr ""
|
||||
"Ek gaan dan teen Jevyan veg en as die gerugte van sy mag waar is gaan hy die "
|
||||
"verdrag van my vermorselde lyk af kry. Dan gaan julle Jevyan vernietig nadat "
|
||||
"hy die Orke van die verdrag vertel het, voordat hy 'n kans kry om my "
|
||||
"wandelende gees te lees..."
|
||||
|
||||
#: data/scenarios/The_Rise_of_Wesnoth/The_Plan.cfg:174
|
||||
msgid ""
|
||||
"Haldric! I won't do it... I won't help. What is it with your kind, always "
|
||||
"rushing to a fool's death. Who'll lead these people?"
|
||||
msgstr ""
|
||||
"Haldric! Ek sal dit nie doen nie... Dit sal nie help nie. Wat is dit met "
|
||||
"julle soort, wil altyd soos 'n dwaas die dood tegemoet hardloop. Wie gaan "
|
||||
"dan hierdie mense lei?"
|
||||
|
||||
#: data/scenarios/The_Rise_of_Wesnoth/The_Plan.cfg:178
|
||||
msgid ""
|
||||
"You will. I wouldn't have made it this far without you. We really have to "
|
||||
"convince Jevyan-"
|
||||
msgstr ""
|
||||
"Jy sal. Ek sou dit nooit so vêr sonder jou hulp gevorder het nie. Ons moet "
|
||||
"regtig vir Jevyan oortuig-"
|
||||
|
||||
#: data/scenarios/The_Rise_of_Wesnoth/The_Plan.cfg:182
|
||||
msgid "Haldric, this is ridiculous! I- -"
|
||||
|
@ -5082,6 +5124,8 @@ msgid ""
|
|||
"There is no way I'm letting you go through with this Sir! Over our dead "
|
||||
"bodies, right Jessica?"
|
||||
msgstr ""
|
||||
"Daar is geen manier wat ek dit gaan toelaat nie Seur! Oor ons dooie "
|
||||
"liggaame, reg Jessica?"
|
||||
|
||||
#: data/scenarios/The_Rise_of_Wesnoth/The_Plan.cfg:219
|
||||
msgid "Right!"
|
||||
|
@ -5111,6 +5155,9 @@ msgid ""
|
|||
"Sir, my family has been slaughtered, and my home lost. All I long for is to "
|
||||
"join them. Give me this honorable death... Please sir! I beg of you!"
|
||||
msgstr ""
|
||||
"Seur my familie is almal dood, en my tuiste verlore. Al wat ek begeer is om "
|
||||
"my self by hulle aan te sluit. Gee my hierdie eerbare dood... Asseblief "
|
||||
"seur! Ek smeek dit!"
|
||||
|
||||
#: data/scenarios/The_Rise_of_Wesnoth/The_Plan.cfg:248
|
||||
msgid ""
|
||||
|
@ -5118,6 +5165,10 @@ msgid ""
|
|||
"alone, with no honorable way of joining them. I want to look that monster "
|
||||
"Jevyan in the eye before I go! I won't be denied!"
|
||||
msgstr ""
|
||||
"Na hierdie konflik oor is wil ek nie alleen deur die jare sukkel sonder 'n "
|
||||
"eerbare manier waarmee ek myself by my familie kan aansluit nie. Ek wil daai "
|
||||
"monster Jevyan in die oog kyk voor ek sterf! Ek sal nie van hierdie "
|
||||
"geleentheid ontneem word nie!"
|
||||
|
||||
#: data/scenarios/The_Rise_of_Wesnoth/The_Plan.cfg:252
|
||||
msgid ""
|
||||
|
@ -5385,7 +5436,7 @@ msgstr ""
|
|||
|
||||
#: data/scenarios/The_Rise_of_Wesnoth/The_Vanguard.cfg:280
|
||||
msgid "Lady Jessica soon departs. In the distance a voice booms:"
|
||||
msgstr ""
|
||||
msgstr "Dame Jessica vertrek binnekort. In die verte weergalm 'n stem:"
|
||||
|
||||
#: data/scenarios/The_Rise_of_Wesnoth/The_Vanguard.cfg:298
|
||||
msgid ""
|
||||
|
@ -5395,7 +5446,7 @@ msgstr ""
|
|||
|
||||
#: data/scenarios/The_Rise_of_Wesnoth/The_Vanguard.cfg:307
|
||||
msgid "We have run out of time... We'll never beat the Orcs to the beach."
|
||||
msgstr ""
|
||||
msgstr "Ons tyd is op... Ons san nooit voor die Orke op die strand wees nie."
|
||||
|
||||
#: data/scenarios/The_Rise_of_Wesnoth/The_Vanguard.cfg:325
|
||||
msgid "I've found the Orcs' chest! It's filled with gold."
|
||||
|
@ -5658,7 +5709,7 @@ msgstr "'n Voormalige Vriend"
|
|||
|
||||
#: data/scenarios/The_Rise_of_Wesnoth/utils/trow-nlmsg.cfg:12
|
||||
msgid "I still think I should be called 'Dragonbane'."
|
||||
msgstr ""
|
||||
msgstr "Ek dink ek behoort 'die Drake se Vloek' genoem te word."
|
||||
|
||||
#: data/scenarios/The_Rise_of_Wesnoth/utils/trow-nlmsg.cfg:16
|
||||
msgid "Not in my lifetime."
|
||||
|
@ -5708,6 +5759,8 @@ msgid ""
|
|||
"That is excellent news indeed. Our numbers have doubled. Now on to the "
|
||||
"business at hand."
|
||||
msgstr ""
|
||||
"Dit is inderdaad briljante nuus. Ons mag het verdubbel. Laat ons aangaan met "
|
||||
"ons besigheid."
|
||||
|
||||
#: data/scenarios/The_Rise_of_Wesnoth/utils/trow-nohome.cfg:5
|
||||
msgid ""
|
||||
|
|
Loading…
Add table
Reference in a new issue