update Afrikaans translation

This commit is contained in:
András Salamon 2005-08-31 09:24:24 +00:00
parent 4faa36fa07
commit c214654c86

View file

@ -131,6 +131,15 @@ msgid ""
"then <italic>text='Heir to the Throne'</italic>. As Battle for Wesnoth can "
"be quite challenging, you may wish to start on <italic>text=Easy</italic>."
msgstr ""
"\n"
"\n"
"Om mee te begin is dit beter om die <italic>text=Tutoriaal</italic> knop op "
"die hoof keusebalk te kliek. Dit sal jou na die interaktiewe tutoriaal neem "
"wat jou die basiese aspekte van Wesnoth sal leer. Hierna word dit aanbeveel "
"dat jy die Troonopvolger veldtog eerste speel - kliek <italic>text=Veldtog</"
"italic> dan <italic>text='Troonopvolger'</italic>. Aangesien Stryd om "
"Wesnoth nogal uitdagend kan wees mag jy dalk eers met die "
"<italic>text=Maklik</italic> verstelling wil begin."
#: data/help.cfg:74
msgid ""
@ -177,6 +186,13 @@ msgid ""
"need to reach a destination, to rescue someone, to solve a puzzle, or just "
"to survive a certain number of turns."
msgstr ""
"\n"
"\n"
"Elke scenario het sekere doelwitte, wat vertoon word voor die scenario "
"begin. Hierdie doelwitte is die lys van goed wat jy moet doen om te wen en "
"wat jy moet doen om te verhoed dat jy verloor. Dikwels is die doelwit om al "
"die vyande te oorwin, maar ander kere moet jy 'n bestemming bereik, iemand "
"red, of 'n raaisel oplos of eenvoudig net vir 'n aantal beurte lank oorleef."
#: data/help.cfg:84
msgid ""
@ -187,6 +203,12 @@ msgid ""
"preserving your best troops so that they can be used again in later "
"scenarios in the campaign."
msgstr ""
"\n"
"\n"
"Veldtogte bestaan uit 'n reeks scenarios wat mekaar opvolg en 'n storie "
"vertel. Tydens 'n veldtog moet jy dikwels versigtiger speel en jou beste "
"troepe bewaar sodat hulle in latere scenarios in die veldtog gebruik kan "
"word."
#: data/help.cfg:89
msgid "Recruiting and Recalling"
@ -224,6 +246,13 @@ msgid ""
"keep. You may only recruit as many units as you have free hexes in your "
"castle, and you cannot spend more gold than you actually have on recruiting."
msgstr ""
"\n"
"\n"
"As jy met die regtermuisknop op die kasteel-heksagonaal gekliek en werf "
"gekies het, sal die nuwe eenheid op daardie blok verskyn. Andersins sal dit "
"op 'n leë blok naby die vesting verskyn. Jy mag slegs soveel eenhede werf as "
"wat jy leë heksagonale in jou kasteel beskikbaar het en jy kan nie meer goud "
"spandeer as wat jy werklik beskikbaar het nie."
#: data/help.cfg:94
msgid ""
@ -232,6 +261,10 @@ msgid ""
"Recruited units come with two random <ref>dst=traits text=Traits</ref> which "
"modify their statistics."
msgstr ""
"\n"
"\n"
"Gewerfde eenhede kom met willekeurige <ref>dst=traits text=Eienskappe</ref> "
"wat hulle statistieke sal verander."
#: data/help.cfg:96
msgid ""
@ -241,6 +274,11 @@ msgid ""
"Recalling costs a standard 20 gold and presents you with a list of all "
"surviving units from previous scenarios."
msgstr ""
"\n"
"\n"
"In latere scenarios mag jy ook oorlewendes terugroep van vroeëre veldslagte. "
"Terugroep kos 'n standaard bedrag van 20 goud en gee jou die keuse van "
"oorlewende eenhede uit vorige scenarios."
#: data/help.cfg:98
msgid ""
@ -250,6 +288,11 @@ msgid ""
"support. See <ref>dst=income_and_upkeep text='Income and Upkeep'</ref> for "
"more information."
msgstr ""
"\n"
"\n"
"Eenhede kos nie alleen goud om te Werf of Terug te roep nie, hulle vereis "
"ook geld om te ondersteun. Sien <ref>dst=income_and_upkeep text='Inkomste en "
"Onderhoud'</ref> vir meer inligting."
#: data/help.cfg:103
#, fuzzy
@ -364,6 +407,18 @@ msgid ""
"it, selecting Unit Description, and then looking at <italic>text='Terrain "
"Modifiers'</italic>."
msgstr ""
"\n"
"\n"
"elke eenheid het 'n sekere aantal bewegingspunte wat opgebruik word wanneer "
"dit na 'n nuwe blok beweeg word, wat afhang van die soort Terrein van "
"daardie blok. Grasvlakte sal byvoorbeeld byna altyd 1 bewegingspunt kos om "
"op te beweeg. Presies hoeveel bewegingspunte opgebruik word, hang egter ook "
"af van die soort eenheid - in woude sal elwe slegs 1 bewegingspunt gebruik "
"terwyl die meeste mens en ork eenhedie 2 punte opgebruik en ruiters 3 punte. "
"Jy kan leer hoeveel bewegingspunte 'n eenheid vereis om 'n sekere soort "
"terrein te betree deur met die regtermuisknop daarop te kliek en Eenheid "
"Beskrywing te kies en deur dan na die <italic>text='Terrein Veranderlikes'</"
"italic> te kyk."
#: data/help.cfg:127
msgid ""
@ -376,6 +431,14 @@ msgid ""
"as only <ref>dst=ability_skirmisher text='Skirmishers'</ref> can ignore "
"zones of control."
msgstr ""
"\n"
"\n"
"'n Ander ding om in gedagte te hou terwyl jy Beheersones beweeg. Elke "
"eenheid skep 'n beheersone in die blokke onmiddelik rondom dit en enige "
"vyandige eenheid wat daardie blokke betree sal dadelik sy beweging beeïndig. "
"Deur te leer hoe om beheersones tot jou voordeel te gebruik is 'n belangrike "
"deel van Wesnoth, aangesien slegs <ref>dst=ability_skirmisher "
"text='Skermutselaars'</ref> beheersones kan ignoreer."
#: data/help.cfg:129
msgid ""
@ -385,6 +448,11 @@ msgid ""
"Cmd-v. Ctrl-b or Cmd-b shows where the enemy could move, if your units were "
"not on the map to block their progress."
msgstr ""
"\n"
"\n"
"Om te sien waar die vyand tydens hulle volgende beurte kan beweeg, druk Ctrl-"
"v of Cmd-V. Ctrl-b of Cmd-b wys waarheen die vyand kan beweeg as jou eenhede "
"nie op die kaart was om hulle bewegings te beperk nie."
#: data/help.cfg:134
#, fuzzy
@ -414,11 +482,15 @@ msgstr ""
"afstandgevegte wat gewoonlik wapens soos boë, spiese en vuurballe insluit."
#: data/help.cfg:137
#, fuzzy
msgid ""
"\n"
"\n"
"<header>text='Order and number of strikes'</header>"
msgstr ""
"\n"
"\n"
"<header>text='Volgorde en aantal trefhoue'</header>"
#: data/help.cfg:139
msgid ""
@ -432,6 +504,15 @@ msgid ""
"5 damage, while an Orcish Grunt with a 9-2 attack can only strike twice (but "
"at 9 damage for each hit)."
msgstr ""
"\n"
"\n"
"Die aanvaller kry die eerste hou dan slaan die verdediger terug. Elke hou "
"kan óf tref en 'n gegewe hoeveelheid skade aanrig, óf mis en geen skade "
"aanrig nie. Houe wissel opeenvolgend totdat elke eenheid al sy houe "
"opgebruik het. Die aantal houe wat 'n eenheid het wissel; 'n Elwe vegter met "
"'n 5-4 aanval mag 4 keer slaan, elke suksesvolle hou dien 5 punte se skade "
"toe, terwyl 'n Orcish Grunt met 'n 9-2 aanval slegs twee keer kan slaan "
"(maar skade van 9 punte vir elke trefhou kan toedien)."
#: data/help.cfg:141
msgid ""
@ -439,6 +520,9 @@ msgid ""
"\n"
"<header>text='Chance to hit'</header>"
msgstr ""
"\n"
"\n"
"<header>text='Kans om te tref'</header>"
#: data/help.cfg:143
msgid ""
@ -452,6 +536,16 @@ msgid ""
"Conversely, the elf's chance of hitting the attacker in return depends on "
"what terrain the attacker is in."
msgstr ""
"\n"
"\n"
"Elke eenheid staan 'n kans om getref te word, gebasseer op die Terrein "
"waarin dit is. Dit word in die statuspaneel vertoon en mag ook gevind word "
"deur met die regterknop op die eenheid te kliek, die Eenheidbeskrywing te "
"kies en te kyk na die <italic>text='Terrein Veranderlikes'</italic>. Baie "
"elwe het byvoorbeeld 'n verdedigingsaanslag van 70% in die woud, dus sal 'n "
"eenheid wat hulle aanval slegs 'n 30% kans staan om hulle te tref. Omgekeerd "
"hang die elf se kanse om die aanvaller te tref af van die terrein waarin die "
"aanvaller hom bevind."
#: data/help.cfg:145
msgid ""
@ -463,6 +557,14 @@ msgid ""
"regardless of terrain, and, when used offensively, Marksmen always have at "
"least a 60% chance to hit, regardless of terrain."
msgstr ""
"\n"
"\n"
"Daar bestaan twee uitsonderings op hierdie reël: "
"<ref>dst=weaponspecial_magical text='Toweraanvalle'</ref> en "
"<ref>dst=weaponspecial_marksman text=Skerpskutters</ref>. Toweraanvalle het "
"altyd 'n 70% kans om te tref, ongeag die terrein en wanneer hulle aanvallend "
"gebruik word, het Skerpskutters altyd ten minste 'n 60% kans om te tref, "
"ongeag die terrein."
#: data/help.cfg:147
msgid ""
@ -470,6 +572,9 @@ msgid ""
"\n"
"<header>text=Damage</header>"
msgstr ""
"\n"
"\n"
"<header>text=Skade</header>"
#: data/help.cfg:149
msgid ""
@ -483,6 +588,15 @@ msgid ""
"modified by the circumstances, select <italic>text='Damage Calculations'</"
"italic> in the attack selection menu."
msgstr ""
"\n"
"\n"
"Elke aanval wanneer dit tref veroorsaak 'n basiese hoeveelheid skade "
"afhangende van die soort aanval. 'n Elwe Vegter met 'n 5-4 aanval veroorsaak "
"byvoorbeeld 5 basispunte skade. Dit word gewoonlik deur twee dinge verander: "
"<ref>dst=damage_types_and_resistance text=Weerstand</ref> en "
"<ref>dst=time_of_day text='Tyd in die Dag'</ref>. Om te sien hoe basiese "
"skadepunte verander word deur die omstandighede, kies "
"<italic>text='Skadeberekenings'</italic> in die aanvalkeusebalk."
#: data/help.cfg:151
msgid ""
@ -493,6 +607,13 @@ msgid ""
"<ref>dst=weaponspecial_charge text=Charge</ref>, which doubles the damage "
"dealt by both attacker and defender when the unit with Charge attacks."
msgstr ""
"\n"
"\n"
"'n Paar eenhede het spesiale <ref>dst=abilities text=vermoëens</ref> wat die "
"skade toegedeel tydens 'n geveg beïnvloed. Die mees algemene hiervan is "
"<ref>dst=weaponspecial_charge text=Storm</ref>, wat die skade wat deur beide "
"die aanvaller en verdediger verdubbel wanneer 'n eenheid wat kan Storm "
"aanval."
#: data/help.cfg:156
msgid "Damage Types and Resistance"
@ -522,6 +643,14 @@ msgid ""
"unit has -100% resistance against a damage type, it will suffer 100% more "
"damage when hit by that type."
msgstr ""
"\n"
"\n"
"Weerstande werk baie eenvoudig: as 'n eenheid 40% weerstand teen 'n sekere "
"soort skade het, dan sal hy 40% minder skade ondervind wanneer hy deur 'n "
"wapen getref word wat daardie soort skade veroorsaak. Dit mag ook wees dat "
"'n eenheid vatbaar is vir sekere soorte skades. As 'n eenheid -100% "
"weerstand het teen 'n sekere soort skade, sal dit 100% meer skade ly wanneer "
"dit deur 'n wapen getref word wat daardie soort skade veroorsaak."
#: data/help.cfg:161
msgid ""
@ -531,6 +660,10 @@ msgid ""
"are vulnerable to Impact and Fire damage, and extremely vulnerable to Holy "
"damage."
msgstr ""
"\n"
"\n"
"Geraamtes het byvoorbeeld 'n baie hoë weerstand teen Sny en Steekskade maar "
"is vatbaar vir Impak of Brandskade en uiters vatbaar vir Heilige skade."
#: data/help.cfg:163
msgid ""
@ -540,13 +673,16 @@ msgid ""
"damage. This applies even if the defender has 100% resistance to the damage "
"type."
msgstr ""
"\n"
"\n"
"As 'n hou getref het, sal dit altyd ten minste 1 punt skade aanrig. Dit geld "
"selfs al het die verdediger 'n 100% weerstand teen hierdie soort skade."
#: data/help.cfg:168
msgid "Time of Day"
msgstr "Tyd in Dag"
#: data/help.cfg:172
#, fuzzy
msgid ""
"The time of day affects the damage of certain units as follows:\n"
" Lawful units get +25% damage in daytime, and -25% damage at night\n"
@ -554,7 +690,10 @@ msgid ""
" Neutral units are unaffected by the time of day."
msgstr ""
"Die tyd in die dag beïnvloed die skade wat sekere eenhede kan toedien as "
"volg:"
"volg:\n"
" Wettige eenhede kry +25% skade in daglig en -25% skade in die nag\n"
". Chaotiese eenhede kry +25% skade in die nag en -25% skade in die dag.\n"
" Neutrale eenhede word nie deur die tyd van die dag beïnvloed nie."
#: data/help.cfg:175
msgid ""
@ -564,6 +703,11 @@ msgid ""
"pane. For the usual day/night cycle, Morning and Afternoon count as day, "
"First and Second Watch count as night:\n"
msgstr ""
"\n"
"\n"
"Die huidige tyd in die dag kan waargeneem word onderaan die klein kaart in "
"die statuspaneel. Vir die gewone dag/nag siklus, Oggend en Namiddag tel as "
"dag, Eerste- en Tweede Wag tel as nag:\n"
#: data/help.cfg:175 data/schedules.cfg:5
msgid "Dawn"
@ -1933,6 +2077,12 @@ msgid ""
"#Opponent moves the balls to your endzone more times than you move them to "
"theirs"
msgstr ""
"\n"
"Oorwinning:\n"
"@Move enige bal na jou teenstanders se eindsone meer kere as wat hulle, "
"hulle s'n na joune kan stoot.Nederlaag:\n"
"#Opponent beweeg die balle na jou eindsone meer kere as wat jy joune na "
"hulle s'n kan beweeg."
#: data/scenarios/multiplayer/2p_Wesbowl.cfg:199
#: data/scenarios/multiplayer/2p_Wesbowl.cfg:476