update Afrikaans translation
This commit is contained in:
parent
1608527fec
commit
57b269128b
1 changed files with 65 additions and 6 deletions
|
@ -584,7 +584,7 @@ msgstr ""
|
|||
|
||||
#: data/scenarios/Eastern_Invasion/Escape_Tunnel.cfg:147
|
||||
msgid "TROL TREZZUR HOLE: KEEP OWT"
|
||||
msgstr ""
|
||||
msgstr "TROL SKHAT GHROT: BLEI YT"
|
||||
|
||||
#: data/scenarios/Eastern_Invasion/Escape_Tunnel.cfg:161
|
||||
#, fuzzy
|
||||
|
@ -1602,6 +1602,12 @@ msgid ""
|
|||
"his. In time, as all of the magi of death eventually do, he took his own "
|
||||
"life and reformed himself as a lich, one of the most powerful ones ever seen."
|
||||
msgstr ""
|
||||
"Ravan het dit so stil-stil gevat, maar nou dat ek daaraan dink dis toe sy "
|
||||
"val begin het. Hy het in diepe gesprek met die geeste van duisternis verval "
|
||||
"met die hoop om hulle swakhede te identifiseer, maar in plaas daarvan het "
|
||||
"hulle syne ontdek. Mettertyd, soos alle towenaars van die dood uiteindelik "
|
||||
"maak het hy selfmoord gepleeg en homself sodoende in 'n lich verander, een "
|
||||
"van die magtigste wat nog ooit gesien is."
|
||||
|
||||
#: data/scenarios/Eastern_Invasion/Throne_Room.cfg:42
|
||||
msgid ""
|
||||
|
@ -1636,6 +1642,8 @@ msgid ""
|
|||
"that outpost on the Eastern border. This is the lich we are facing: Mal-"
|
||||
"Ravanal."
|
||||
msgstr ""
|
||||
"Nie gesien nie tot die dag wat hy deur Gweddry en myself by die buitepos op "
|
||||
"die oosfront aangeval is. Dit is die lich wat ons teenstaan: Mal-Ravanal."
|
||||
|
||||
#: data/scenarios/Eastern_Invasion/Throne_Room.cfg:103
|
||||
msgid "So what should we do now?"
|
||||
|
@ -1656,12 +1664,20 @@ msgid ""
|
|||
"us. There is no end to the columns of marching skeletons, the wailing "
|
||||
"ghosts, the infernal bats, led by the foul necromancers who raised them."
|
||||
msgstr ""
|
||||
"Ek kan uit jou woorde agterkom dat jy nog nooit die menigtes jouself gesien "
|
||||
"het nie. Dit is asof al die dooie krygers uit vergange tye weer terugkeer om "
|
||||
"ons aan te val. Daar is geen einde aan die marsjerende kolonne geraamtes "
|
||||
"nie, die huilende spoke, die helse vlermuise, gelei deur die verfoeilike "
|
||||
"dodepraters wat hulle opgewek het."
|
||||
|
||||
#: data/scenarios/Eastern_Invasion/Throne_Room.cfg:115
|
||||
msgid ""
|
||||
"At first we tried to escape them, for we knew they were too powerful; it is "
|
||||
"only by horrible luck that we are back in Wesnoth at all."
|
||||
msgstr ""
|
||||
"Ons het eerste probeer om van hulle af te onstap, want ons het geweet hule "
|
||||
"is te sterk. Dit is net as gevolg van slegte geluk dat ons terug in Wesnoth "
|
||||
"is."
|
||||
|
||||
#: data/scenarios/Eastern_Invasion/Throne_Room.cfg:119
|
||||
msgid ""
|
||||
|
@ -1677,6 +1693,10 @@ msgid ""
|
|||
"hordes of the enemy head-on in battle. So it seems that the only path to "
|
||||
"victory is to destroy the head of these necromancers, the lich Mal-Ravanal."
|
||||
msgstr ""
|
||||
"Dit maak in elk geval nie saak nie. Die punt is, ons weet reeds ons kan nie "
|
||||
"die menigtes van die vyand in 'n tromp-op geveg verslaan nie. Dit wil dus "
|
||||
"voorkom asof die enigste manier om 'n oorwinning te bereik is om die hoof "
|
||||
"van hierdie dodepraters, die lich Mal-Ravanal te vernietig."
|
||||
|
||||
#: data/scenarios/Eastern_Invasion/Throne_Room.cfg:127
|
||||
msgid "But as yet we have no idea how to do it!"
|
||||
|
@ -1696,6 +1716,8 @@ msgid ""
|
|||
"So maybe we can trick him into exposing himself to us? Dacyn, does he know "
|
||||
"we know who he is?"
|
||||
msgstr ""
|
||||
"So miskien kan ons hom flous sodat hy homself aan ons blootstel? Dacyn, weet "
|
||||
"hy dat ons weet wie hy is?"
|
||||
|
||||
#: data/scenarios/Eastern_Invasion/Throne_Room.cfg:139
|
||||
msgid ""
|
||||
|
@ -1703,6 +1725,9 @@ msgid ""
|
|||
"name Mal-Ravanal, and if he had known I was there when he attacked, he would "
|
||||
"have pursued us much more vigorously."
|
||||
msgstr ""
|
||||
"Nee, ek dink nie so nie. Ek is die enigste lewende persoon wat die naam Mal-"
|
||||
"Ravanal sal herken en as hy geweet het dat ek daar was toe ons aangeval het, "
|
||||
"sou hy ons met meer ywer agtervolg het."
|
||||
|
||||
#: data/scenarios/Eastern_Invasion/Throne_Room.cfg:150
|
||||
msgid "Sire, the undead armies are attacking!"
|
||||
|
@ -1710,7 +1735,7 @@ msgstr "Heer, die wandelende dooie weermagte val aan!"
|
|||
|
||||
#: data/scenarios/Eastern_Invasion/Throne_Room.cfg:154
|
||||
msgid "Well, that will have to be the end of our council. Let us fight!"
|
||||
msgstr ""
|
||||
msgstr "Nou goed dit is dan die einde van ons beraadslagings. Kom ons veg!"
|
||||
|
||||
#: data/scenarios/Eastern_Invasion/Tribal_Warfare.cfg:4
|
||||
msgid "Xenophobia"
|
||||
|
@ -1737,10 +1762,12 @@ msgid ""
|
|||
"Hail, Dwarves! Will you help us get by these foul Orcs? We need to get "
|
||||
"further along this path."
|
||||
msgstr ""
|
||||
"Wees gegroet Dwerge! Sal julle ons teen hierdie vieslike Orke help? Ons moet "
|
||||
"nog 'n entjie verder teen hierdie pad af gaan."
|
||||
|
||||
#: data/scenarios/Eastern_Invasion/Tribal_Warfare.cfg:116
|
||||
msgid "You human! Call us foul, will you?!?!"
|
||||
msgstr ""
|
||||
msgstr "Julle mense! Noem ons vieslik nè?!?!"
|
||||
|
||||
#: data/scenarios/Eastern_Invasion/Tribal_Warfare.cfg:120
|
||||
msgid "Why should we help you? You're not a dwarf!"
|
||||
|
@ -1780,16 +1807,18 @@ msgstr "Ek is bevrees...dis onmoontlik."
|
|||
#: data/scenarios/Eastern_Invasion/Tribal_Warfare.cfg:144
|
||||
msgid "Orcs, kill'em all! Humans, elves or dwarves, it don't matter!"
|
||||
msgstr ""
|
||||
"Orke, maak hulle almal dood! Mense, elwe of dwerge dit maak nie saak nie!"
|
||||
|
||||
#: data/scenarios/Eastern_Invasion/Tribal_Warfare.cfg:148
|
||||
msgid ""
|
||||
"These orcs will die. But so will you, human. You have trespassed on Elvish "
|
||||
"land."
|
||||
msgstr ""
|
||||
"Hierdie orke sal sterf. Maar jy ook mens. Jy het op Elwe gebied oortree."
|
||||
|
||||
#: data/scenarios/Eastern_Invasion/Tribal_Warfare.cfg:152
|
||||
msgid "Oh, Elvish land is it now? Die, you elf-dog! And you too, human!"
|
||||
msgstr ""
|
||||
msgstr "O, so nou is dit elwe-gebied? Sterf, jou elwe-hond! En jy ook, mens!"
|
||||
|
||||
#: data/scenarios/Eastern_Invasion/Tribal_Warfare.cfg:156
|
||||
msgid ""
|
||||
|
@ -1797,20 +1826,26 @@ msgid ""
|
|||
"their own supposed superiority. We probably will have to fight them, "
|
||||
"although we may be able to bypass them."
|
||||
msgstr ""
|
||||
"Hierdie mense luister nie na rede nie, hulle is almal verblind deur hulle "
|
||||
"sogenaamde meerderwaardigheid. Ons sal hulle waarskynlik moet veg, maar ons "
|
||||
"mag hulle dalk kan omseil ook."
|
||||
|
||||
#: data/scenarios/Eastern_Invasion/Tribal_Warfare.cfg:160
|
||||
msgid ""
|
||||
"True. As much as I dislike killing anything but orcs and undead, it seems we "
|
||||
"will have to kill these elves, and these dwarves, before they kill us."
|
||||
msgstr ""
|
||||
"Dis waar. Soveel as wat ek daarvan hou om enigiets buiten orke en wandelende "
|
||||
"dooies dood te maak, wil dit my lyk asof ons hierdie elwe en hierdie dwerge "
|
||||
"sal moet doodmaak, voordat hulle dit aan ons doen."
|
||||
|
||||
#: data/scenarios/Eastern_Invasion/Tribal_Warfare.cfg:171
|
||||
msgid "Argh! I'm dead! Well, dwarves are still the best!"
|
||||
msgstr ""
|
||||
msgstr "Argh! Ek's dood! Wel, dwerge is nog steeds die beste!"
|
||||
|
||||
#: data/scenarios/Eastern_Invasion/Tribal_Warfare.cfg:189
|
||||
msgid "I die? Orcs rule all!"
|
||||
msgstr ""
|
||||
msgstr "Ek sterf? Orke bo alles!"
|
||||
|
||||
#: data/scenarios/Eastern_Invasion/Tribal_Warfare.cfg:207
|
||||
msgid "It seems these humans are more powerful than I thought. Ugh."
|
||||
|
@ -1845,6 +1880,10 @@ msgid ""
|
|||
"is a path that stays inside the realm of Wesnoth, for a time. If we go on "
|
||||
"it, we will not have to fight orcs immediately."
|
||||
msgstr ""
|
||||
"Ek ken hierdie gebied. Ek was hier op 'n vroeëre patrollie. Net noord "
|
||||
"hiervandaan is 'n rivier wat na die noorderlande lei, waar die orke bly. Na "
|
||||
"die weste is 'n pad wat binne Wesnoth se wêreld loop vir 'n wyle. As ons "
|
||||
"daarop gaan sal ons nie dadelik die orke hoef te baklei nie."
|
||||
|
||||
#: data/scenarios/Eastern_Invasion/Two_Paths.cfg:114
|
||||
msgid ""
|
||||
|
@ -1871,12 +1910,16 @@ msgid ""
|
|||
"Either way we will have to fight. Look, the orcs and undead are in a "
|
||||
"conflict, and block our path!"
|
||||
msgstr ""
|
||||
"Ons sal in ieder geval moet veg. Kyk, die orke en die wandelende dooies is "
|
||||
"in stryd met mekaar en versper ons weg!"
|
||||
|
||||
#: data/scenarios/Eastern_Invasion/Two_Paths.cfg:126
|
||||
msgid ""
|
||||
"Well, orc, we can either continue this fight, or we can crush those pesky "
|
||||
"humans and battle later. Your call."
|
||||
msgstr ""
|
||||
"Wel, ork, ons kan òf aanhou met hierdie geveg, òf ons kan hierdie verpeste "
|
||||
"mense vergruis en later ons geveg voortsit. Jou keuse."
|
||||
|
||||
#: data/scenarios/Eastern_Invasion/Two_Paths.cfg:130
|
||||
msgid ""
|
||||
|
@ -1897,6 +1940,8 @@ msgid ""
|
|||
"No! These undead won our battle, and you will be able to enter my northern "
|
||||
"homeland!"
|
||||
msgstr ""
|
||||
"Nee! Hierdie wandelende dooies het ons geveg gewen en julle sal my "
|
||||
"noordelike vaderland kan inval!"
|
||||
|
||||
#: data/scenarios/Eastern_Invasion/Two_Paths.cfg:161
|
||||
msgid "I was supposed to kill you all! I have failed."
|
||||
|
@ -1920,6 +1965,8 @@ msgid ""
|
|||
"We have gotten out of that mountain range now, and the path northwards is "
|
||||
"clear. Let us go north, now, and try to reach Owaec at the outpost."
|
||||
msgstr ""
|
||||
"Ons is uit die bergreeks uit en die pad na die noorde is skoon. Kom ons gaan "
|
||||
"nou noord en probeer om Owaec by die buitepos te bereik."
|
||||
|
||||
#: data/scenarios/Eastern_Invasion/Undead_Border_Patrol.cfg:97
|
||||
msgid ""
|
||||
|
@ -1928,12 +1975,18 @@ msgid ""
|
|||
"can attack Wesnoth again. After we escaped, I suspect he went back east to "
|
||||
"find us."
|
||||
msgstr ""
|
||||
"Wag. Ek is nie so seker dis die beste keuse nie. As ons nou oos gaan, kan "
|
||||
"ons dalk die lich Mal-Ravanal wat ons aangeval het kry en hom vernietig "
|
||||
"voordat hy Wesnoth weer kan aanval. Na ons ontsnapping vermoed ek het hy oos "
|
||||
"gegaan om ons te probeer vind."
|
||||
|
||||
#: data/scenarios/Eastern_Invasion/Undead_Border_Patrol.cfg:101
|
||||
msgid ""
|
||||
"They run from me! Still, it will not help them, the border patrol will "
|
||||
"destroy them. I may even be promoted!"
|
||||
msgstr ""
|
||||
"Hulle hardloop vir my weg! Dit sal hulle steeds nie help nie, die "
|
||||
"grenspatrollie sal hulle vernietig. Ek mag dalk selfs bevorder word!"
|
||||
|
||||
#: data/scenarios/Eastern_Invasion/Undead_Border_Patrol.cfg:112
|
||||
msgid "Now I will never get promoted!"
|
||||
|
@ -1942,6 +1995,7 @@ msgstr "Nou sal ek nooit bevorder word nie!"
|
|||
#: data/scenarios/Eastern_Invasion/Undead_Border_Patrol.cfg:116
|
||||
msgid "Come, let us return to Wesnoth and aid the Northern Outpost."
|
||||
msgstr ""
|
||||
"Kom, laat ons na Wesnoth terugkeer en die noordelike buitepos te hulp snel."
|
||||
|
||||
#: data/scenarios/Eastern_Invasion/Undead_Border_Patrol.cfg:132
|
||||
msgid ""
|
||||
|
@ -1949,6 +2003,8 @@ msgid ""
|
|||
"further into these lands now, or do we want to try to turn back and defeat "
|
||||
"this necromancer?"
|
||||
msgstr ""
|
||||
"Ons het hierdie patrollie verslaan maar ons kan steeds omdraai! Wil ons nog "
|
||||
"verder hierdie land in, òf wil ons omdraai en hierdie dodeprater verslaan?"
|
||||
|
||||
#: data/scenarios/Eastern_Invasion/Undead_Border_Patrol.cfg:136
|
||||
#: data/scenarios/Eastern_Invasion/Weldyn_Attack.cfg:315
|
||||
|
@ -2041,6 +2097,9 @@ msgid ""
|
|||
"should proceed with caution. The undead are dangerous, but the orcs may be "
|
||||
"more dangerous still."
|
||||
msgstr ""
|
||||
"Oor hierdie rivier lê die Noorderland. Mensvreters en orke woon hier. Ons "
|
||||
"moet nou versigtig wees. Die wandelende dooies is gevaarlik, maar die orke "
|
||||
"mag dalk selfs nòg gevaarliker wees."
|
||||
|
||||
#: data/scenarios/Eastern_Invasion/Undead_Crossing.cfg:96
|
||||
msgid ""
|
||||
|
|
Loading…
Add table
Reference in a new issue