update Afrikaans translation

This commit is contained in:
András Salamon 2005-09-15 15:15:16 +00:00
parent c21510acbd
commit 99db06e760

View file

@ -9,7 +9,7 @@ msgstr ""
"Project-Id-Version: Battle for Wesnoth 0.8.8-CVS\n"
"Report-Msgid-Bugs-To: http://bugs.wesnoth.org/\n"
"POT-Creation-Date: 2005-09-14 23:24+0200\n"
"PO-Revision-Date: 2005-09-14 10:19+0200\n"
"PO-Revision-Date: 2005-09-15 17:09+0200\n"
"Last-Translator: \n"
"Language-Team: Afrikaans\n"
"MIME-Version: 1.0\n"
@ -6205,6 +6205,10 @@ msgid ""
"fighter into a master of combat. Those who are honored as heroes are strong "
"with both sword and bow, skills that never fade for lack of practice."
msgstr ""
"'n Relatiewe klein aantal ervaring verander 'n elf van 'n bedrewe vegter tot "
"'n meester-vegter. Die wat as helde vereer word is baie handig met die "
"swaard en boog, vaardighede wat nooit minder word as gevolg van 'n tekort "
"aan oefening nie."
#: data/units/Elvish_High_Lord.cfg:3
msgid "Elvish High Lord"
@ -6489,6 +6493,9 @@ msgid ""
"from enemies. However they have the potential to become great warriors one "
"day."
msgstr ""
"Jonk en onveskrokke, Vegters baklei met 'n swaard, en is kwesbaar in 'n "
"aanval van die vyand. Hulle besit egter die potensiaal om eendag magtige "
"krygers te word."
#: data/units/Fire_Dragon.cfg:3
msgid "Fire Dragon"
@ -6502,6 +6509,11 @@ msgid ""
"its tail. Fire Dragons are cunning and cruel, and often take underlings whom "
"they help lead to victory."
msgstr ""
"Lank-lewend en vrees-aanjaend, die vuurdraak is 'n lid van die drake familie "
"wat vuur uiblaas. Dit kan hierdie vuur goed gebruik as 'n aanvalswapen in 'n "
"geveg. Daar mee saag gaan die vermoë van 'n grusame byt, wat opponente kan "
"vermorsel. Vuurdrake is slinks en genadeloos en baie keer werk hulle "
"handlangers wat hulle dan help om 'n oorwinning te bekom."
#: data/units/Fire_Dragon.cfg:22
msgid "bite"
@ -6519,6 +6531,8 @@ msgstr "Vuurbal"
msgid ""
"A Fireball. This is not to be used for anything else than a 'Move_Unit_Fake'!"
msgstr ""
"'n Vuurbal. Hiedie moet nie gebruik word vir enigiets anders as 'n "
"'Move_Unit_Fake' nie!"
#: data/units/Footpad.cfg:3
msgid "Footpad"
@ -6533,6 +6547,11 @@ msgid ""
"despite their pitiable weaponry, they are quite good at harrying their "
"enemies, especially under cover of darkness."
msgstr ""
"Hierdie krimenele word op neergekyk deur hulle boefbase, want hulle word "
"gereeld gevra om werke te doen wat baie rondhardloop vereis. Hulle word "
"dikwels ingespan as verkenners of boodskappers. Hierdie uithouvermoë enen "
"kennis kom dan handig te pas in 'n geveg. Ten spyte van hul karige wapens, "
"is hulle handig gedurende die nag, waneer hulle die vyand goed kan verpes. "
#: data/units/Footpad.cfg:20 data/units/Footpad.cfg:86 data/units/Thug.cfg:20
#: data/units/Troll.cfg:23 data/units/Troll_Hero.cfg:23
@ -6548,7 +6567,7 @@ msgstr "slinger"
#: data/units/Footpad.cfg:69
msgid "female^Footpad"
msgstr ""
msgstr "voetboef"
#: data/units/Galleon.cfg:4
msgid "Galleon"
@ -6970,7 +6989,7 @@ msgstr ""
#: data/units/Iron_Mauler.cfg:3
msgid "Iron Mauler"
msgstr ""
msgstr "Yster Moker"
#: data/units/Iron_Mauler.cfg:18
msgid ""
@ -6985,6 +7004,19 @@ msgid ""
"they cannot run on the battlefield. Too often have they seen a distant "
"comrade fall, yet were powerless to reach the scene in time to help."
msgstr ""
"Yster Mokeraars word hierdie naam gegee want hulle is manne in swaar yster-"
"lyfbeskutting en hul krag is gelykstaande aan die sterk Orge. Gewoonlik is "
"hulle gemerk as die kampioenne van die kasteelwagte, waar hulle ook van "
"indiens is. Die nadeel is dal hul duur is om in instand te hou en kan nie na "
"veraf geleë oorloë gestuur word sonder 'n magdom van knegte wat hulle moet "
"onderhou nie. \n"
"\n"
"Nieteenstaande die feit dat hulle vrees-aanjaend in 'n geveg is nie, word "
"hulle egter vinning moeg as gevolg van die geweldige gewig wat hulle dra in "
"die vorm van lyf-beskutting. Ook as gevolg hiervan kan hulle nie hardloop in "
"die gevegs area nie. Te veel sien hulle 'n makker val in 'n geveg, maar kan "
"niks doen nie, want hulle kan nie betyds daar uitkom om hulle vriend te help "
"nie."
#: data/units/Javelineer.cfg:3
msgid "Javelineer"
@ -7229,7 +7261,7 @@ msgstr ""
#: data/units/Mermaid_Diviner.cfg:3
msgid "female^Mermaid Diviner"
msgstr ""
msgstr "Meermin Waarsegster"
#: data/units/Mermaid_Diviner.cfg:28
msgid ""
@ -8553,6 +8585,8 @@ msgid ""
"Trappers usually work supplying food for bandits and outlaws. Their hunting "
"experience makes them most valuable at night and in forests and swamps."
msgstr ""
"Vangers werk gewoonlik deur kos te voorsien aan bandiete en misdadigers. "
"Hulle jag-ervaring maak hulle 'n groot bate in die nag en en woude en vleie."
#: data/units/Triton.cfg:6
msgid "Triton"
@ -8589,6 +8623,12 @@ msgid ""
"Special Notes: Trolls possess the regeneration ability, which heals them as "
"though they were always stationed in a village."
msgstr ""
"Party trolle is gebore met 'n buitengewone aantal sterkte en lewenskrag wat "
"'n kenmerk is van die ras. In 'n samelewing waar krag baie belangrik is, "
"word hulle gesien as helde.\n"
"\n"
"Spesiale Nota's: Trolle besit 'n regenerasie vermoë, wat hulle laat herstel "
"asof hulle op 'n dorpie rus."
#: data/units/Troll_Rocklobber.cfg:3
msgid "Troll Rocklobber"
@ -8653,6 +8693,10 @@ msgid ""
"While their fangs are not very powerful, the health of victims is drained "
"away along with their blood, and given to the Bats."
msgstr ""
"Vampier Vlêrmuise is lewende dooie gedrogte wat aanval deur hulle slagoffers "
"te byt. Alhoewel hul slagtande nie baie sterk is nie - dreineer hulle die "
"lewe uit hul slagoffers deur hul bloed uit te suig - en die slagoffer se "
"bloed versterk dan die vlêrmuise."
#: data/units/Vampire_Lady.cfg:3
msgid "female^Vampire Lady"
@ -8705,6 +8749,11 @@ msgid ""
"are mounted on high walls, they cannot move anywhere except on walls and the "
"roofs of castles."
msgstr ""
"Die Muur Wagte is die bewakers van die hoofstad van Weldyn. Hulle patrolleer "
"die muur en skiet na vyande wat naderkom met hul kruisboë nog selfs voordat "
"die vyand kan terug aanval oor 'n afstand. Omdat hulle op die muur is, kan "
"hulle egter na geen ander plek na toe beweeg as die mure en die dakke van "
"die kastele nie."
#: data/units/Warrior_King.cfg:3
msgid "Warrior King"
@ -8716,6 +8765,9 @@ msgid ""
"protecting their subjects. Kings can coordinate the attacks of level 1 and 2 "
"units, thereby increasing their fighting efficiency."
msgstr ""
"As leiers van die mense-koningkryk, is die Konings verantwoordelik vir die "
"heerskappy en die beskerming van die mense. Konings kan die aanvalle van "
"vlak 1 en vlak 2 eenhede koördineer, en sodiende hul slaankrag verbeter."
#: data/units/Watch_Tower.cfg:3
msgid "Watch Tower"
@ -8726,6 +8778,8 @@ msgid ""
"Watch Towers are good places from which to spot enemies and then shoot "
"miscellaneous items at them with ballistas."
msgstr ""
"Uitkyk-torings kan maklik gebruik word om vyande dop te hou of om hulle te "
"peper met verskeie items vanuit die ballistas. "
#: data/units/White_Mage.cfg:3
msgid "White Mage"
@ -8749,6 +8803,24 @@ msgid ""
"damage to the undead, and can even damage living creatures. White magi are "
"capable of healing units around them, and curing them of poison."
msgstr ""
"Party towenaarshet, soos hulle bewus geword het van die wêreld rondom hulle, "
"die waarheid uitgevind omtrent omtrent die mense se leiding en gevind dat "
"hulle nie meer hulself kan bring om 'n lewe te he waat hul heeldag in "
"afsondering lewe terwyl hulle studeer nie. Hierdie manne en vroue hou dan op "
"om towenaars te wees, en sluit aan by die monnikke or nonne, en gebuik hulle "
"kennis om die mensdom te help. Na hulle ordening reis hulle deur die wêreld "
"en help om die siekes en gewondes te genees. \n"
" \n"
"Alhoewel hulle nie opgeleide vegters is nie, is daar een vyand teen wie "
"hulle 'n magtige bondsgenoot is. As daar 'n behoefte is, kan hulle die krag "
"van die Lig oproep om die duistere gedrogte terug te verban na hulle "
"duistere tuiste en uit die wêreld van die mens.\n"
" \n"
"Spesiale Nota's: Die Lig wat die Towenaar van Lig uitstraal is magies en het "
"'n goeie kans om die vyand 'n trefhou toe te dien. Hierdie Lig doen ook "
"geweldige skade aan die wandelende dooies, en kan selfs lewende wesens "
"beskadig. Die Wit Towenaars kan die eenhede rondom hulle gesondmaak, en "
"genees van gif."
#: data/units/White_Mage.cfg:81
msgid "female^White Mage"
@ -8770,6 +8842,16 @@ msgid ""
"mounts have a rather easy time traversing the mountains, though water and "
"woods will still slow them down."
msgstr ""
"Niemand weet vir seker hoe lank wanneer die Kabouters die wolwe begin vang "
"en mak gemaak het sodat hulle dit kan ry nie. Kabouters is kleiner en "
"swakker as die Orke. Enigiemand wat vir homself 'n ryding kan kry gedurende "
"'n geveg, het 'n veiliger en as ons dit so mag stel, 'n meer amusante rol in "
"die stryd.\n"
"\n"
"Wolwe sal nooit 'n man in volle lyfbeskerming se gewig kan dra nie, maar 'n "
"Kabouter in leer-beskutting is vir hulle maklik om te dra. Waar perde dit "
"moeilik vind om oor berge te kom, is die berg-terrein maklik vir wolwe, maar "
"die wolwe sukkel weer deur water en woude."
#: data/units/Wose.cfg:3
msgid "Wose"
@ -8791,6 +8873,19 @@ msgid ""
"Special Notes: Woses regenerate by using natural resources around them, "
"without needing to huddle in villages to obtain sustenance and aid."
msgstr ""
"Selde gesien, selfs deur die Elwe, is Wose 'n soort van kreatuur waarvan ons "
"baie min weet. Die Elwe weet seker die meeste en hulle vertel dat die Wose "
"niks te doen het met die bome nie, alhoewel die form dieselfde is. Hulle "
"dink die Wose is naby familie van die fëe, nader familie aan die fëe as wat "
"die Elwe is, maar in 'n ander opsig. Die doen en lates van die Wose's is "
"onbekend, maar dit is duidelik dat hulle beskermers is van die natuur. \n"
"\n"
"Woses stel glad nie belang in gevegte nie, maar is geweldig sterk. Hul is "
"egter glad nie gewood daaraan, en kan nie, vinnig rondbeweeg nie.\n"
"\n"
"Spesiale Nota's: Wose regenereer deur van natuurlike hulpbronne gebruik te "
"maak en sodoende het hulle nie nodig om na die dorpies te gaan vir hulp of "
"vir voeding nie."
#: data/units/Wraith.cfg:3
msgid "Wraith"
@ -8812,6 +8907,17 @@ msgid ""
"renew the wraith. Wraiths have very unusual resistances to damage, and move "
"quite slowly over open water."
msgstr ""
"Hierdie vermartelde forms van wat eens krygers was, is een van die mees "
"vreesaanjaende dinge wat 'n nekromant kan skep, want 'n swaard klief "
"eenvoudig net deur hulle, en dit is asof jy die lug probeer sny. Wat sulke "
"vrees inboesem is die gedagte dat hierdie monsters onsterflik is, maat dit "
"is totaal onwaar.\n"
"\n"
"As gevolg hiervan is 'n medode gemaak waarvolgens die toordery wat hiedie "
"kreature dryf hulself kan hernu vanaf die ding wat hulle bedreig.\n"
"Spesiale Nota's: 'n trefhou van hul lem sal die lewe uit-dreineer vanuit "
"hulle slag-offer en dit sal die doodskim laat aansterk. Doodskimme het baie "
"ongewone weerstand teen skade, en hulle beweeg redelik stadig oor water."
#: data/units/Yeti.cfg:3
msgid "Yeti"