update Afrikaans translation
This commit is contained in:
parent
4d5fe49c1b
commit
88df3cf812
1 changed files with 313 additions and 12 deletions
325
po/wesnoth/af.po
325
po/wesnoth/af.po
|
@ -9,7 +9,7 @@ msgstr ""
|
|||
"Project-Id-Version: Battle for Wesnoth 0.8.8-CVS\n"
|
||||
"Report-Msgid-Bugs-To: http://bugs.wesnoth.org/\n"
|
||||
"POT-Creation-Date: 2005-09-19 21:09+0200\n"
|
||||
"PO-Revision-Date: 2005-09-29 08:13+0200\n"
|
||||
"PO-Revision-Date: 2005-09-29 08:22+0200\n"
|
||||
"Last-Translator: \n"
|
||||
"Language-Team: Afrikaans\n"
|
||||
"MIME-Version: 1.0\n"
|
||||
|
@ -4298,8 +4298,8 @@ msgid ""
|
|||
"amount of damage it deals."
|
||||
msgstr ""
|
||||
"Dreineer:\n"
|
||||
"Hierdie eenheid dreineer lewende eenhede se gesondheid en genees homself "
|
||||
"met 'n hoeveelheid gelykstaande aan die helfte van die skade wat dit toedien."
|
||||
"Hierdie eenheid dreineer lewende eenhede se gesondheid en genees homself met "
|
||||
"'n hoeveelheid gelykstaande aan die helfte van die skade wat dit toedien."
|
||||
|
||||
#: data/translations/english.cfg:105
|
||||
msgid ""
|
||||
|
@ -4307,8 +4307,8 @@ msgid ""
|
|||
"This unit always strikes first with this attack, even if they are defending."
|
||||
msgstr ""
|
||||
"Eerste Trefhou:\n"
|
||||
"Hierdie eenheid sal altyd eerste slaan met hierdie aanval, selfs al "
|
||||
"verdedig hy."
|
||||
"Hierdie eenheid sal altyd eerste slaan met hierdie aanval, selfs al verdedig "
|
||||
"hy."
|
||||
|
||||
#: data/translations/english.cfg:108
|
||||
msgid ""
|
||||
|
@ -4335,9 +4335,9 @@ msgid ""
|
|||
"doesn't work on Undead or units in villages.)"
|
||||
msgstr ""
|
||||
"Plaag:\n"
|
||||
"Wanneer 'n eenheid sterf a.g.v. 'n plaagaanval, word die eenheid vervang "
|
||||
"met 'n identiese eenheid aan dieselfde kant as die eenheid met die "
|
||||
"plaagaanval. (Dit werk nie op wandelende dooies of eenhede in dorpe nie.)"
|
||||
"Wanneer 'n eenheid sterf a.g.v. 'n plaagaanval, word die eenheid vervang met "
|
||||
"'n identiese eenheid aan dieselfde kant as die eenheid met die plaagaanval. "
|
||||
"(Dit werk nie op wandelende dooies of eenhede in dorpe nie.)"
|
||||
|
||||
#: data/translations/english.cfg:117
|
||||
msgid ""
|
||||
|
@ -4357,9 +4357,9 @@ msgid ""
|
|||
"controllers' turn."
|
||||
msgstr ""
|
||||
"Stadig:\n"
|
||||
"Hierdie aanval vertraag die teiken. Vertraagde eenhede beweeg slegs teen "
|
||||
"die helfte van hulle normale spoed en ontvang een minder aanval in 'n geveg "
|
||||
"tot aan die einde van hulle beheerder se beurt."
|
||||
"Hierdie aanval vertraag die teiken. Vertraagde eenhede beweeg slegs teen die "
|
||||
"helfte van hulle normale spoed en ontvang een minder aanval in 'n geveg tot "
|
||||
"aan die einde van hulle beheerder se beurt."
|
||||
|
||||
#: data/translations/english.cfg:123
|
||||
msgid ""
|
||||
|
@ -6681,7 +6681,7 @@ msgstr ""
|
|||
"Die geneeskrag van die elwe is ook merkwaardig, en 'n belangrike gedeelte "
|
||||
"van 'n geveg.\n"
|
||||
"\n"
|
||||
"Spesiale Nota's: n Toordoktor se verstrengel aanval veroorsaak dat die vyand "
|
||||
"Spesiale Nota's: 'n Toordoktor se verstrengel aanval veroorsaak dat die vyand "
|
||||
"een hou minder slaan gedurende 'n geveg. Toordokters is tot basiese "
|
||||
"geneesing in staat, maar kan net die effek van die gif vertraag, en nie "
|
||||
"heeltemal genees nie."
|
||||
|
@ -7606,6 +7606,19 @@ msgid ""
|
|||
"high chance of hitting an opponent. The touch of a lich drains the victim's "
|
||||
"life to renew the lich."
|
||||
msgstr ""
|
||||
"'n Sielsuiger is die verpersoonliking van die swart kunsste se eerste "
|
||||
"doelwit: die strewe na onsterflikheid. Al word baie opgeoffer met die "
|
||||
"wedergeboorte, ontneem 'n mens die dood van sy verskrikking. Die verstand "
|
||||
"bly behoue en die gees volg al kwyn die liggaam weg.\n"
|
||||
"\n"
|
||||
"Dit is onbekend, behalwe miskien in die binnekringe van die nekromante of "
|
||||
"die lewe onbepaald of slegs tydelik verleng word. Maar selfs deur hierdie "
|
||||
"dinge te oordink kan mens nie help om te besef die grootsheid wat hulle "
|
||||
"reeds vermag het nie.\n"
|
||||
"\n"
|
||||
"Spesiale Nota's: Die afstand-aanvalle van 'n sielsuiger besit toorkrag en "
|
||||
"het altyd 'n goeie kans om 'n teenstander te tref. Die aanraking van 'n "
|
||||
"sielsuiger dreineer die slagoffer se lewe en vul die sielsuiger aan."
|
||||
|
||||
#: data/units/Lieutenant.cfg:3
|
||||
msgid "Lieutenant"
|
||||
|
@ -7639,6 +7652,12 @@ msgid ""
|
|||
"certainly lack. Longbowmen carry their weaponry as a badge of pride, and "
|
||||
"most bowmen look forward to the day they can begin using one."
|
||||
msgstr ""
|
||||
"Langboë is verbode vir die beginner boogskutters bloot op grond van die "
|
||||
"fisiese wette alleen. Dit neem baie krag om een te span en die ekstra "
|
||||
"afstand en krag is nutteloos as 'n mens nie behoorlik met die wapen kan mik "
|
||||
"nie, 'n gawe wat beginners verseker nie het nie. Langboogskuts dra hulle "
|
||||
"wapens as 'n simbool van trots en die meeste boogskuts se grootste begeerte "
|
||||
"is om eendag ook een te mag gebruik."
|
||||
|
||||
#: data/units/Lord.cfg:3 data/units/Lord.cfg:79
|
||||
msgid "Lord"
|
||||
|
@ -7751,6 +7770,14 @@ msgid ""
|
|||
"their human counterparts have speculated, perhaps in envy, that this is only "
|
||||
"by dint of age."
|
||||
msgstr ""
|
||||
"Meester boogskutters het die hoogtepunt van hulle kuns bereik. Gewapen met "
|
||||
"beide 'n swaard en 'n groot boog van taksushout, is hierdie krygers die room "
|
||||
"van bataljonne en kan hulle 'n klomp vyande met hulle goed gemikte skote "
|
||||
"laat sneuwel. Hulle vaardigheid met die swaard is nie te versmaai nie; hulle "
|
||||
"is enige tyd net so goed daarmee as enige ander beginner swaardvegter. Van "
|
||||
"die baie rasse in die wêreld, oortref slegs die elwe die mensdom in "
|
||||
"boogskietkuns, en hulle menslike eweknieë spekuleer, miskien bloot uit "
|
||||
"jaloesie, dat dit net as gevolg van hulle hoë ouderdom is."
|
||||
|
||||
#: data/units/Master_at_Arms.cfg:3
|
||||
msgid "Master at Arms"
|
||||
|
@ -7773,6 +7800,19 @@ msgid ""
|
|||
"Special Notes: their skill at skirmishing allows these master fencers to "
|
||||
"dart right past an opponent, ignoring zones of control."
|
||||
msgstr ""
|
||||
"Die meeste skermvegters beklee 'n benydenswaardige lewensposisie. Al is "
|
||||
"hulle lewenswyse roekeloos en gevaarlik, het hulle 'n tyd bereik waarin "
|
||||
"hulle die vrugte daarvan kan pluk. Hierdie here is beroemd vir hulle "
|
||||
"vaardighede en hulle windmakerige houding en het die maniere van gebore "
|
||||
"aristokrate en is hulle gesog by menige dames uit die adelstand.\n"
|
||||
"\n"
|
||||
"Hulle het dikwels ook die luukse om hulle aanstellings te kies of om vryelik "
|
||||
"deur die land swerf as hulle sou verkies. Hulle is dikwels kapteine van 'n "
|
||||
"kasteelwag of die meesters van militêre akademies, posisies waarin hulle "
|
||||
"flambojante geaardheid nie net aanvaar word nie, maar selfs nuttig is.\n"
|
||||
"\n"
|
||||
"Spesiale Nota's: Hulle vaardigheid in skermutselinge laat hierdie meester "
|
||||
"skermvegters toe om verby 'n teenstander se beheersone te beweeg."
|
||||
|
||||
#: data/units/Mermaid_Diviner.cfg:3
|
||||
msgid "female^Mermaid Diviner"
|
||||
|
@ -7793,6 +7833,18 @@ msgid ""
|
|||
"power of Illumination, which increases the lighting level in the area "
|
||||
"adjacent to the mermaid."
|
||||
msgstr ""
|
||||
"Meermin Priesteresse gryp hulle roeping met 'n geesdrif aan wat hulle "
|
||||
"menslike eweknieë ietwat koud laat. Dit mag dalk sy oorsprong hê in 'n "
|
||||
"legende wat hulle oorvertel, wat vertel van 'n naamlose, donker verskrikking "
|
||||
"wat eens op 'n tyd 'n vloek van hulle soort was. Al word daar min daaroor "
|
||||
"vertel, is dit duidelik dat dit die krag van die lig was wat dit op een of "
|
||||
"ander wyse verslaan het en hulle mense veilig gemaak het.\n"
|
||||
"\n"
|
||||
"Spesiale Nota's: Die lig wat deur 'n heilige gewerp word het towerkrag en "
|
||||
"staan altyd 'n goeie kans om 'n teenstander te tref. Die lig rig geweldige "
|
||||
"skade aan die wandelende dooies en selfs 'n bietjie aan lewende weses ook. "
|
||||
"Hulle het ook die krag van beligting wat die beligtingsvlakke langs 'n "
|
||||
"meermin verhoog."
|
||||
|
||||
#: data/units/Mermaid_Enchantress.cfg:3
|
||||
msgid "female^Mermaid Enchantress"
|
||||
|
@ -7810,6 +7862,16 @@ msgid ""
|
|||
"Special Notes: The blasts of water conjured by mermaids are magical in "
|
||||
"nature, and always have a high chance of hitting their opponents."
|
||||
msgstr ""
|
||||
"Meerminne, soos die elwe word gebore met 'n kragtige en natuurlike vermoëns "
|
||||
"in die toorkuns, al verskil dit baie. Diegene wat hulle vermoëns bemeester "
|
||||
"word hoog geag en word hulle vaardighede vir baie dinge aangewend, baie "
|
||||
"waarvan die mensdom nie eens kan droom nie. Die gebruik daarvan teen hulle "
|
||||
"eie ras in 'n oorlog is verbode - hierdie krag van hulle is dan ook "
|
||||
"grootliks waarop hulle staatmaak om hulle teen die monsters wat uit die "
|
||||
"dieptes uitdwaal te beskerm.\n"
|
||||
"\n"
|
||||
"Spesiale Nota's: Die waterspuite van die meerminne besit towerkrag en staan "
|
||||
"altyd 'n goeie kans om hulle teenstanders te tref."
|
||||
|
||||
#: data/units/Mermaid_Enchantress.cfg:40 data/units/Mermaid_Initiate.cfg:42
|
||||
#: data/units/Mermaid_Siren.cfg:69 data/units/Sea_Hag.cfg:31
|
||||
|
@ -7939,6 +8001,10 @@ msgid ""
|
|||
"of need, many mermen of that occupation will volunteer to swell the ranks of "
|
||||
"their military."
|
||||
msgstr ""
|
||||
"Dieselfde vaardigheid wat die meermanne gebruik het om met 'n spies vis te "
|
||||
"vang, het hulle maklik omskep in 'n oorlogswapen, veral teen die wat nie "
|
||||
"tuis voel in die water nie. In tye van nood sal baie meermin vissermanne "
|
||||
"vrywiliglik aansluit en sodoende die weermag versterk."
|
||||
|
||||
#: data/units/Merman_Javelineer.cfg:3
|
||||
msgid "Merman Javelineer"
|
||||
|
@ -7951,6 +8017,11 @@ msgid ""
|
|||
"impact of one is considerably greater. In the water, the mobility of the "
|
||||
"mermen more than makes up for this when facing foes who cannot swim."
|
||||
msgstr ""
|
||||
"Die meermanne wat die kuns van die spies bemeerster het is byna so effektief "
|
||||
"soos 'n boogskutter. Alhoewel die gewig van hul wapens die effektiewe "
|
||||
"afstand beperk, is die trefkrag aansienlik beter. In die water is die "
|
||||
"beweeglikheid van die meermanne 'n groot voordeel, veral teen vyande wat nie "
|
||||
"kan swem nie."
|
||||
|
||||
#: data/units/Merman_Netcaster.cfg:3
|
||||
msgid "Merman Netcaster"
|
||||
|
@ -7984,6 +8055,12 @@ msgid ""
|
|||
"effective. They are also useful in melee, even deep under the surface, which "
|
||||
"is something that certainly cannot be said of arrows."
|
||||
msgstr ""
|
||||
"Die Boog is nie die gunsteling wapen van die meermanne nie, want vir hulle "
|
||||
"dien spiesgooi dieselfde doel. Alhoewel gegooide spiese nie veel onder water "
|
||||
"beteken nie, maak die gewig van die spies dat dit nog steeds onder die water "
|
||||
"ingaan met 'n redelike vaart, en kan sodoende nog redelik effektief wees. "
|
||||
"Die spiese kan ook gebruik word in naby-gevegte diep onder die water. "
|
||||
"Dieselfde kan nie van 'n pyl gesê word nie."
|
||||
|
||||
#: data/units/Merman_Triton.cfg:3
|
||||
msgid "Merman Triton"
|
||||
|
@ -8040,6 +8117,9 @@ msgid ""
|
|||
"battlefield with great speed, and can provide much needed assistance to "
|
||||
"different fronts."
|
||||
msgstr ""
|
||||
"Leiers van die vlaktes, is die Berede Krygers vernuftig met die yster-"
|
||||
"knuppel en die swaard. Omdat hulle op perde is, kan hulle vinnig rondbeweg "
|
||||
"op die slagveld en kan hulp verleen op verskeie fronte."
|
||||
|
||||
#: data/units/Mudcrawler.cfg:3
|
||||
msgid "Mudcrawler"
|
||||
|
@ -8082,6 +8162,11 @@ msgid ""
|
|||
"are they potent enemies on any open terrain, but their ability to swim "
|
||||
"allows them a deadly mobility."
|
||||
msgstr ""
|
||||
"Die mees ervare van die naga lem-meesters word ingelyf by die kasteel van "
|
||||
"Myrmidon en hulle is meesters can dubbel-lem kuns. Hulle val net so vinnig "
|
||||
"aan soos die slange - waarna hulle lyk, en val dan grasieus terug. Hulle is "
|
||||
"sterk vyande op enige oop terrein, en hulle vermoë om vinning te kan swem "
|
||||
"maak van hulle 'n gedugte en baie beweegbare mag."
|
||||
|
||||
#: data/units/Naga-Myrmidon.cfg:44
|
||||
msgid "Nagini Myrmidon"
|
||||
|
@ -8095,6 +8180,11 @@ msgid ""
|
|||
"only are they potent enemies on any open terrain, but their ability to swim "
|
||||
"allows them a deadly mobility."
|
||||
msgstr ""
|
||||
"Die mees ervare van die nagani lem-meesters word ingelyf by die kasteel van "
|
||||
"Myrmidon en hulle is meesters can dubbel-lem kuns. Hulle val net so vinnig "
|
||||
"aan soos die slange - waarna hulle lyk, en val dan grasieus terug. Hulle is "
|
||||
"sterk vyande op enige oop terrein, en hulle vermoë om vinning te kan swem "
|
||||
"maak van hulle 'n gedugte en baie beweegbare mag."
|
||||
|
||||
#: data/units/Naga-Warrior.cfg:3
|
||||
msgid "Naga Warrior"
|
||||
|
@ -8109,6 +8199,13 @@ msgid ""
|
|||
"dodge from blows. This makes them potent on land, but the friction of water "
|
||||
"greatly impedes their ability to do this."
|
||||
msgstr ""
|
||||
"Baie van die jong krygers van die Naga streef daarna om eendag goed genoeg "
|
||||
"te wees om 'n tweede swaard te verdien. Die kuns om twee swaarde te "
|
||||
"gelykertyd vernuftig te hanteer, word by die Naga anders geleer as "
|
||||
"byvoorbeeld, die Orke. Die Naga's gebruik hulle slangvorm na die beste van "
|
||||
"hul vermoë en draai en swaai vinnig om houe te vermy. Dit maak hulle "
|
||||
"gevaarlik op land, maar die digtheid van die water vertraag hulle vermoë om "
|
||||
"dit te doen."
|
||||
|
||||
#: data/units/Naga-Warrior.cfg:43
|
||||
msgid "Nagini Warrior"
|
||||
|
@ -8191,6 +8288,11 @@ msgid ""
|
|||
"with the sword, although they also carry a bow to use when necessary. If the "
|
||||
"Commander is lost, so is the battle."
|
||||
msgstr ""
|
||||
"Die rang van Kommandeur word gehou deur die wat manskappe in 'n veldslag "
|
||||
"lei. Hulle besit leierskaps-vernuf en gee aan die manskappe wat langs hulle "
|
||||
"is, en wat 'n laer rang beklee, beter werkverrigting gedurende 'n geveg. "
|
||||
"Kommandeurs is baie vernuftig met 'n swaard maar dra ook 'n boog wanneer dit "
|
||||
"nodig is. As 'n Kommandeur doodgaan, is die stryd verlore."
|
||||
|
||||
#: data/units/Noble_Fighter.cfg:3
|
||||
msgid "Noble Fighter"
|
||||
|
@ -8237,6 +8339,10 @@ msgid ""
|
|||
"can be easily outrun or outsmarted, their strength is not to be "
|
||||
"underestimated."
|
||||
msgstr ""
|
||||
"Orge is reus-agtige gedrogte wat gewoonlik alleen leef in die wildernis. "
|
||||
"Hulle lyk nogal na mense, maar is groot en misvorm. Alhoewel jy maklik vir "
|
||||
"hulle kan weghardloop, en hulle is ook nie baie slim nie, moet jy egter "
|
||||
"nooit hulle krag onderskat nie."
|
||||
|
||||
#: data/units/Ogre.cfg:20 data/units/Young_Ogre.cfg:41
|
||||
msgid "cleaver"
|
||||
|
@ -8253,6 +8359,10 @@ msgid ""
|
|||
"since most orcs won't learn how to handle a bow, he is an indispensable part "
|
||||
"of the orcish army."
|
||||
msgstr ""
|
||||
"Orkse Boogskutters word deur baie van hulle makkers gesien as 'n laer vorm "
|
||||
"van kryger want hulle val die vyand vanuit 'n afstand aan. Aangesien meeste "
|
||||
"orke weier om te leer hoe om 'n boog te hanteer, word die Orkse Boogskutter "
|
||||
"as onmisbaar in die Orkse Lëer beskou."
|
||||
|
||||
#: data/units/Orcish_Assassin.cfg:3
|
||||
msgid "Orcish Assassin"
|
||||
|
@ -8286,6 +8396,10 @@ msgid ""
|
|||
"Marksmen in long-range combat, they are sturdier and can handle themselves a "
|
||||
"little better than the Elves in close combat."
|
||||
msgstr ""
|
||||
"Orkse Kruisboogmanne probeer kompenseer vir hul tekort aan vernuf deur die "
|
||||
"blote krag van hulle wapen. Terwyl hulle nie so effektief soos Elfse "
|
||||
"Skerpskutters is in langafstand gevegte nie, is hulle taaier en kan beter as "
|
||||
"die Elwe veg in naby-gevegte."
|
||||
|
||||
#: data/units/Orcish_Crossbowman.cfg:20 data/units/Orcish_Slurbow.cfg:21
|
||||
msgid "short sword"
|
||||
|
@ -8301,6 +8415,8 @@ msgid ""
|
|||
"or elven fighters, Grunts can deliver much more powerful blows, and take "
|
||||
"more hits before falling."
|
||||
msgstr ""
|
||||
"Orkse Knorre vorm die kern van die orkse magte. Alhoewel stadiger as "
|
||||
"menslike or elfse vegters, kan Knorre baie sterker houe slaan, en is taaier."
|
||||
|
||||
#: data/units/Orcish_Leader.cfg:3
|
||||
msgid "Orcish Leader"
|
||||
|
@ -8314,6 +8430,11 @@ msgid ""
|
|||
"powerful fighters. Their natural leadership skills make them very precious "
|
||||
"in battle: if the Leader is lost, so is the battle."
|
||||
msgstr ""
|
||||
"Orkse Leiers is aan bevel van hulle stam. Hulle neem die belangrike besluite "
|
||||
"en lei hulle manskappe in 'n geveg. Hulle dra 'n boog net omdat dit nodig "
|
||||
"is, want hulle is meer vernuftig met 'n swaard. Oor die algemeen is hulle "
|
||||
"kragtige vegters. Hulle naturlike leierskap vernuf maak hulle baie kosbaar "
|
||||
"in 'n stryd. As die leier dood gaan, is die stryd verlore."
|
||||
|
||||
#: data/units/Orcish_Ruler.cfg:3
|
||||
msgid "Orcish Ruler"
|
||||
|
@ -8327,6 +8448,11 @@ msgid ""
|
|||
"powerful fighters. Their natural leadership skills make them very precious "
|
||||
"in battle: if the Ruler is lost, so is the battle."
|
||||
msgstr ""
|
||||
"Orkse Heersers is aan bevel van hulle stam. Hulle neem die belangrike "
|
||||
"besluite en lei hulle manskappe in 'n geveg. Hulle dra 'n boog net omdat dit "
|
||||
"nodig is, want hulle is meer vernuftig met 'n swaard. Oor die algemeen is "
|
||||
"hulle kragtige vegters. Hulle naturlike leierskap vernuf maak hulle baie "
|
||||
"kosbaar in 'n stryd. As die heerser dood gaan, is die stryd verlore."
|
||||
|
||||
#: data/units/Orcish_Shaman.cfg:3
|
||||
msgid "Orcish Shaman"
|
||||
|
@ -8341,6 +8467,12 @@ msgid ""
|
|||
"Orcs), Orcish Shamans are good spell casters and can curse their enemies, "
|
||||
"draining their life."
|
||||
msgstr ""
|
||||
"Orkse Toordokters is die bewaarders van die Orkse Toorkuns. Gerespekteer "
|
||||
"onder die Orkse stamme, vorm hul deel van die Orkse Raad, wat belangrike "
|
||||
"besluite neem vir die hele Orkse gemeenskap. Hulle arbitreer die vele "
|
||||
"konflikte wat onstaan as gevolg van die Orke se argementiewe natuur. "
|
||||
"Alhoewel fisies swak ( vir 'n Ork ), is die Orkse Toordokters goed met hulle "
|
||||
"toorkuns en kan hule vyande besweer, wat die lewe uit die vyand dreineer."
|
||||
|
||||
#: data/units/Orcish_Shaman.cfg:40 data/units/Orcish_Shaman.cfg:103
|
||||
#: data/units/Orcish_Shaman.cfg:166 data/units/Vampire_Lady.cfg:35
|
||||
|
@ -8361,6 +8493,14 @@ msgid ""
|
|||
"draining their life. Novice Shamans are still young and vigorous, but their "
|
||||
"spell-casting ability still needs improvement."
|
||||
msgstr ""
|
||||
"Orkse Toordokters is die bewaarders van die Orkse Toorkuns. Gerespekteer "
|
||||
"onder die Orkse stamme, vorm hul deel van die Orkse Raad, wat belangrike "
|
||||
"besluite neem vir die hele Orkse gemeenskap. Hulle arbitreer die vele "
|
||||
"konflikte wat onstaan as gevolg van die Orke se argementiewe natuur. "
|
||||
"Alhoewel fisies swak ( vir 'n Ork ), is die Orkse Toordokters goed met hulle "
|
||||
"toorkuns en kan hule vyande besweer, wat die lewe uit die vyand dreineer. "
|
||||
"Beginner Toordokters is nog sterk en vol lewe, maar hulle toorkuns moet nog "
|
||||
"verbeter word."
|
||||
|
||||
#: data/units/Orcish_Shaman.cfg:129
|
||||
msgid "Old Orcish Shaman"
|
||||
|
@ -8376,6 +8516,14 @@ msgid ""
|
|||
"draining their life. Old Orcish Shamans are shamans that have mastered "
|
||||
"magic, although their physical strength has declined with age."
|
||||
msgstr ""
|
||||
"Orkse Toordokters is die bewaarders van die Orkse Toorkuns. Gerespekteer "
|
||||
"onder die Orkse stamme, vorm hul deel van die Orkse Raad, wat belangrike "
|
||||
"besluite neem vir die hele Orkse gemeenskap. Hulle arbitreer die vele "
|
||||
"konflikte wat onstaan as gevolg van die Orke se argementiewe natuur. "
|
||||
"Alhoewel fisies swak ( vir 'n Ork ), is die Orkse Toordokters goed met hulle "
|
||||
"toorkuns en kan hule vyande besweer, wat die lewe uit die vyand dreineer. Ou "
|
||||
"Orkse Toordokters het die toorkuns bemeester, maar hul fisiese krag het "
|
||||
"afgeneem met die ouderdom."
|
||||
|
||||
#: data/units/Orcish_Slayer.cfg:3
|
||||
msgid "Orcish Slayer"
|
||||
|
@ -8419,6 +8567,11 @@ msgid ""
|
|||
"powerful fighters. Their natural leadership skills make them very precious "
|
||||
"in battle: if the Sovereign is lost, so is the battle."
|
||||
msgstr ""
|
||||
"Orkse Soewereine is aan bevel van hulle stam. Hulle neem die belangrike "
|
||||
"besluite en lei hulle manskappe in 'n geveg. Hulle dra 'n boog net omdat dit "
|
||||
"nodig is, want hulle is meer vernuftig met 'n swaard. Oor die algemeen is "
|
||||
"hulle kragtige vegters. Hulle naturlike leierskap vernuf maak hulle baie "
|
||||
"kosbaar in 'n stryd. As die soewerein dood gaan, is die stryd verlore."
|
||||
|
||||
#: data/units/Orcish_Warlord.cfg:3
|
||||
msgid "Orcish Warlord"
|
||||
|
@ -8430,6 +8583,9 @@ msgid ""
|
|||
"Warlords. Masters of the sword, and even possessing some skill with the bow, "
|
||||
"these beast-warriors lead their brethren with an iron hand."
|
||||
msgstr ""
|
||||
"Net orke wat beide baie sterk en baie slinks is, kan Krygshere word. "
|
||||
"Meesters van die swaard en selfs 'n bietjie vernuftig met 'n boog, regeer "
|
||||
"hierdie gedrog-krygers hulle gebroeidsel met 'n ysterhand."
|
||||
|
||||
#: data/units/Orcish_Warrior.cfg:3
|
||||
msgid "Orcish Warrior"
|
||||
|
@ -8441,6 +8597,10 @@ msgid ""
|
|||
"respected among the Orcs, and highly feared by their foes. Their only "
|
||||
"weakness is their inability to wield the bow."
|
||||
msgstr ""
|
||||
"Aangesien hierdie orke die kuns van die dubblele swaarde bemeester het, word "
|
||||
"Orkse Krygers hoog aangeskryf by die Orke en gevrees deur hul teenstanders. "
|
||||
"Die enigste swakheid wat hulle het is dat hulle nie kan boogskiet nie, en "
|
||||
"dus nie 'n afstandswapen het om hulself mee te verdedig nie."
|
||||
|
||||
#: data/units/Outlaw.cfg:3
|
||||
msgid "Outlaw"
|
||||
|
@ -8472,6 +8632,10 @@ msgid ""
|
|||
"the life of an Outlaw. She dreams of founding her own Queendom with the "
|
||||
"plunder she finds on the road."
|
||||
msgstr ""
|
||||
"Die Prinses, 'n koninklike met geboorte, het die swaardkuns by die beste "
|
||||
"generaals aangeleer en gevegstaktieke by die grootste wysgere, wat haar "
|
||||
"beide 'n gedugte vegter en leier maak. Sy droom van haar eie Koninginkryk "
|
||||
"met die buit wat sy langs die pad kry."
|
||||
|
||||
#: data/units/Outlaw_Queen.cfg:3
|
||||
msgid "female^Outlaw Queen"
|
||||
|
@ -8490,6 +8654,12 @@ msgid ""
|
|||
"Queendom with the plunder she finds on the road, and she is ever so close to "
|
||||
"that goal."
|
||||
msgstr ""
|
||||
"Die Prinses, 'n koninklike met geboorte, het die swaardkuns by die beste "
|
||||
"generaals aangeleer en gevegstaktieke by die grootste wysgere, wat haar "
|
||||
"beide 'n gedugte vegter en leier maak. Ongelukkig is sy egter die produk van "
|
||||
"'n mislukte aristrokrasie wat die lewe van 'n Misdadiger volg. Sy droom van "
|
||||
"haar eie Koninginkryk met die buit wat sy langs die pad kry en sy is naby "
|
||||
"aan haar doelwit."
|
||||
|
||||
#: data/units/Paladin.cfg:3
|
||||
msgid "Paladin"
|
||||
|
@ -8514,6 +8684,14 @@ msgid ""
|
|||
"some to living creatures. Paladins are capable of some healing, though they "
|
||||
"can only delay the effects of poison, not cure them entirely."
|
||||
msgstr ""
|
||||
"\n"
|
||||
"\n"
|
||||
"Spesiale Nota's: 'n Paladyn se stormende lans aanval veroorsaak dat dubbele "
|
||||
"skade berokken en dubbele skade ontvang word. Dit affekteer nie sy "
|
||||
"verdedigings terug-aanval nie. Die Paladyn se heilige aanval met sy swaard "
|
||||
"veroorsaak geweldige skade aan die lewende dooies, en selfs aan lewende "
|
||||
"wesens. Paladyne kan tot 'n mate genees, alhoewel hulle net die effekte van "
|
||||
"gif kan vertraag, en glad nie heeltemal kan genees nie."
|
||||
|
||||
#: data/units/Peasant.cfg:3
|
||||
msgid "Peasant"
|
||||
|
@ -8526,6 +8704,10 @@ msgid ""
|
|||
"homes. However, if you're hurling peasants at your foes, you're clearly out "
|
||||
"of superior forces."
|
||||
msgstr ""
|
||||
"Plaaswerkers is die ruggraat van enige landelike gemeenskap, en net soldate "
|
||||
"as 'n laaste wanhopige poging. Alhoel hulle nie juis skrikwekkend is nie, "
|
||||
"sal hulle hul huise tot op die laaste toe verdedig. As jy egter arbeiders na "
|
||||
"jou vyand se kant toe slinger, is jy duidelik sonder beter vegters."
|
||||
|
||||
#: data/units/Peasant.cfg:21 data/units/Peasant.cfg:34
|
||||
msgid "pitchfork"
|
||||
|
@ -8686,6 +8868,15 @@ msgid ""
|
|||
"an enemy, the rogue may backstab, inflicting double damage, by creeping "
|
||||
"around behind that enemy."
|
||||
msgstr ""
|
||||
"Die tou-leiers van enige groep diewe verdien hulle range deur hulle vernuf. "
|
||||
"Hierdie uitvaagsels het al baie onaangename oomblike gehad terwyl hulle vlug "
|
||||
"deur skares vanaf iemand wat hulle wil leed aandoen. Meesters van die "
|
||||
"mesgeveg, kan hulle ook messe gooi met betroubare akkuraatheid, en lang ure "
|
||||
"se rondsluip in die nag maak hulle ook gemaklin in 'n nag-geveg. \n"
|
||||
"\n"
|
||||
"Spesiale Nota's: Terwyl 'n bondgenoot van die uitvaagsel die vyand se aandag "
|
||||
"aftrek, mag die uitvaagsel rugsteek, en dit berokken dubbele skade terwyl "
|
||||
"die uitvaagsel agter die vyand ronsluip."
|
||||
|
||||
#: data/units/Rogue.cfg:65
|
||||
msgid "female^Rogue"
|
||||
|
@ -8706,6 +8897,15 @@ msgid ""
|
|||
"reliability and mastery of close combat are their best assets, for which "
|
||||
"they are well-renowned."
|
||||
msgstr ""
|
||||
"Koninklike Wagte word gekies uit die beste swaardvegters in Wesnoth. Terwyl "
|
||||
"hulle dien onder die Adelstand, word hulle as lyfwagte gebruik, en "
|
||||
"gedeeltelik as amptenare van hulle werkgewers. 'n Spesiale mag van "
|
||||
"Koninklike Wagte is ge-stasioneer in die hoofstad en dit is hulle plig om "
|
||||
"die kasteel-gronde en die koninklike familie te bewaak. As gevolg van die "
|
||||
"vertroue wat hulle meerderes in hulle plaas, word hulle, liewers as "
|
||||
"huursoldate, gebruik as dit kom by sake van kardinale belang. Hulle "
|
||||
"betroubaarheid en vernuf in naby-gevegte is hulle beste kenmerke, en hulle "
|
||||
"is ook daarvoor beroemd."
|
||||
|
||||
#: data/units/Saurian.cfg:20
|
||||
msgid ""
|
||||
|
@ -8714,6 +8914,11 @@ msgid ""
|
|||
"scouts as the can navigate through rough terrain and around opponents. The "
|
||||
"best Saurians go on to become Saurian Warriors."
|
||||
msgstr ""
|
||||
"Sauriaane is baie vernuftig met 'n spies. Nieteenstaande hulle traë "
|
||||
"koudbloedige erfenis, en hul tingerigheid, word hulle hoog aangeskryf as "
|
||||
"verkenners. Hulle kan baie goed deur rowwe terreine, soos berge, navigeer en "
|
||||
"rondom hulle teenstanders. Die beste Sauriane word bevorder tot Saurianse "
|
||||
"krygers."
|
||||
|
||||
#: data/units/Saurian_Ambusher.cfg:4
|
||||
msgid "Saurian Ambusher"
|
||||
|
@ -8727,6 +8932,11 @@ msgid ""
|
|||
"opponents. Saurian Ambushers possess the strength to take full advantage of "
|
||||
"this fact. The best Ambushers go on to become Saurian Flankers."
|
||||
msgstr ""
|
||||
"Sauriaanse Lokval-stellers is baie vernuftig met 'n spies. Nieteenstaande "
|
||||
"hulle traë koudbloedige erfenis, en hul tingerigheid, word hulle hoog "
|
||||
"aangeskryf as verkenners. Hulle kan baie goed deur rowwe terreine, soos "
|
||||
"berge, navigeer en rondom hulle teenstanders. Die beste Saurianse Lokval-"
|
||||
"stellers word bevorder na Sauriaanse Flankers."
|
||||
|
||||
#: data/units/Saurian_Flanker.cfg:4
|
||||
msgid "Saurian Flanker"
|
||||
|
@ -8740,6 +8950,11 @@ msgid ""
|
|||
"opponents. Saurian Flankers possess the strength to take full advantage of "
|
||||
"this fact."
|
||||
msgstr ""
|
||||
"Sauriaanse Flankers is baie vernuftig met 'n spies. Nieteenstaande hulle "
|
||||
"traë koudbloedige erfenis, en hul tingerigheid, word hulle hoog aangeskryf "
|
||||
"as verkenners. Hulle kan baie goed deur rowwe terreine, soos berge, navigeer "
|
||||
"en rondom hulle teenstanders. Saurianse Flankers is slim genoeg om hier-uit "
|
||||
"voordeel te trek."
|
||||
|
||||
#: data/units/Saurian_Icecaster.cfg:4
|
||||
msgid "Saurian Icecaster"
|
||||
|
@ -8752,6 +8967,10 @@ msgid ""
|
|||
"call forth the magic of the cold north, and the do retain their basic "
|
||||
"healing ability."
|
||||
msgstr ""
|
||||
"Sauriaanse Ys-skieters het enige verdere opleiding as genesers prysgegee om "
|
||||
"hulle kennis in die donkere kunste te verskerp. Alhoewel tingerig, kan hulle "
|
||||
"die magiese kragte van die koue noorde uitroep, en het hulle nog hul basiese "
|
||||
"genees-vernuf behou."
|
||||
|
||||
#: data/units/Saurian_Icecaster.cfg:42 data/units/Saurian_Soothsayer.cfg:41
|
||||
#: data/units/Saurian_Tribalist.cfg:40
|
||||
|
@ -8769,6 +8988,11 @@ msgid ""
|
|||
"valued as scouts as they can navigate through rough terrain and around "
|
||||
"opponents. The best Skirmishers go on to become Saurian Ambushers."
|
||||
msgstr ""
|
||||
"Sauriaanse Skermutselaars is vernuftig met 'n spies. Nieteenstaande hulle "
|
||||
"traë koudbloedige erfenis, en hul tingerigheid, word hulle hoog aangeskryf "
|
||||
"as verkenners. Hulle kan baie goed deur rowwe terreine, soos berge, navigeer "
|
||||
"en rondom hulle teenstanders. Die beste Skermutselaars word bevorder na "
|
||||
"Sauriaanse Lokval-stellers."
|
||||
|
||||
#: data/units/Saurian_Soothsayer.cfg:4
|
||||
msgid "Saurian Soothsayer"
|
||||
|
@ -8780,6 +9004,9 @@ msgid ""
|
|||
"aid to their friends regardless of terrain or opposition. In addition to "
|
||||
"curing their allies they possess knowledge of cold magic."
|
||||
msgstr ""
|
||||
"Sauriaanse Waarsëers word hoog aangeskryf as geneesers want hulle kan hulle "
|
||||
"vriende help in rowwe terrein of met enige vyand naby. Behalwe hulle "
|
||||
"geneeskrag besit hulle ook kennis van die koue toorkrag."
|
||||
|
||||
#: data/units/Saurian_Tribalist.cfg:4
|
||||
msgid "Saurian Tribalist"
|
||||
|
@ -8792,6 +9019,10 @@ msgid ""
|
|||
"their allies regardless of terrain or opposition. In addition to healing "
|
||||
"they possess knowledge of cold magic."
|
||||
msgstr ""
|
||||
"Nieteenstaande hulle koud-bloedige herkoms en relatiewe tingerigheid, word "
|
||||
"Sauriaanse Toordokters word hoog aangeskryf as geneesers want hulle kan "
|
||||
"hulle vriende help in rowwe terrein of met enige vyand naby. Behalwe hulle "
|
||||
"geneeskrag besit hulle ook kennis van die koue toorkrag"
|
||||
|
||||
#: data/units/Saurian_Warrior.cfg:5
|
||||
msgid "Saurian Warrior"
|
||||
|
@ -8805,6 +9036,11 @@ msgid ""
|
|||
"opponents. Saurian Warriors possess the strength to take full advantage of "
|
||||
"this fact."
|
||||
msgstr ""
|
||||
"Sauriaanse Krygers is baie vernuftig met 'n spies. Nieteenstaande hulle traë "
|
||||
"koudbloedige erfenis, en hul tingerigheid, word hulle hoog aangeskryf as "
|
||||
"verkenners. Hulle kan baie goed deur rowwe terreine, soos berge, navigeer en "
|
||||
"rondom hulle teenstanders. Saurianse krygers is slim genoeg om hier-uit "
|
||||
"voordeel te trek."
|
||||
|
||||
#: data/units/Sea_Hag.cfg:6
|
||||
msgid "female^Sea Hag"
|
||||
|
@ -8830,6 +9066,11 @@ msgid ""
|
|||
"their lack of a ranged attack and poor defence on land do represent "
|
||||
"strategic weaknesses."
|
||||
msgstr ""
|
||||
"Baie keer word ie See Orke as minderwaardig beskou deur hul familie wat op "
|
||||
"land woon, maar hulle is eintlik beter want hulle het aangepas by hulle "
|
||||
"water-wêreld. Hulle veg met kromswaarde en is relelike goeie vegters, maar "
|
||||
"hulle tekort aan afstand wapens, soos byvoorbeeld 'n boog, en hulle swak "
|
||||
"verdedeging maak van hulle 'n strategiese swakheid."
|
||||
|
||||
#: data/units/Sea_Serpent.cfg:3
|
||||
msgid "Sea Serpent"
|
||||
|
@ -8850,6 +9091,9 @@ msgid ""
|
|||
"academically trained, he will need some experience in the field before his "
|
||||
"leadership is sound and acknowledged."
|
||||
msgstr ""
|
||||
"Die Sersant is 'n offisier in die Koninklike Lëer. Alhoewel boekgeleerd, sal "
|
||||
"hy ondervinding in die veld moet opdoen voordat sy leierskap goed sal wees "
|
||||
"en erken sal word."
|
||||
|
||||
#: data/units/Shadow.cfg:3
|
||||
msgid "Shadow"
|
||||
|
@ -8869,6 +9113,17 @@ msgid ""
|
|||
"slowly over open water. Shadows are able to hide at night, leaving no trace "
|
||||
"of their presence."
|
||||
msgstr ""
|
||||
"Toe lig in die wêreld kom, en vorm gee aan die onbekende, moes vrees onttrek "
|
||||
"na die donker. Van daardie dag af is die mensdom bang vir die donker, "
|
||||
"alhoewel niemand eintlik weet hoekom nie. \n"
|
||||
"\n"
|
||||
"Daardie vraag word maklik deur die nekromanser beantwoord. \n"
|
||||
"\n"
|
||||
"Spesiale Nota's: Terwyl 'n bondgenoot van die donker die vyand se aandag "
|
||||
"aftrek, kan die donker-skadu die opponent se rug aanval, en soedoende dubbel "
|
||||
"skade berokken. Die Skadu's het buitengewone weerstande teen skade en beweeg "
|
||||
"stadig oor oop water. Die Skadu's kan in die nag wegkruip, en geen teken van "
|
||||
"hul teenwoordigheid los nie."
|
||||
|
||||
#: data/units/Shock_Trooper.cfg:3
|
||||
msgid "Shock Trooper"
|
||||
|
@ -8885,6 +9140,14 @@ msgid ""
|
|||
"covers monsters, rather than men. The drawback of such heavy armor is, of "
|
||||
"course, the time it takes to move into and out of combat."
|
||||
msgstr ""
|
||||
"Skok-Troepe is die elite van die swaar infanterie en helfte van hul krag is "
|
||||
"blootweg 'n kwessie van intimidasie. Die enigste manne wat hier kan aansluit "
|
||||
"moet sterk-gebou wees en hulle word gekleë in swart staal-pantser waarop "
|
||||
"skerp penne aangebring is. Hierdie troepe is 'n vrees-aanjaende skouspel en "
|
||||
"wanneer hulle die slagveld betreë met hulle swaar ysterknuppels, is dit "
|
||||
"genoeg om die moraal van die vyand te ondermyn en dikwels wonder die vyande "
|
||||
"of hulle mense of monsters is. Die groot nadeel van sulke swaar lyf-pantser "
|
||||
"is die tyd wat dit neem om in 'n geveg in te beweeg, of om te onttrek."
|
||||
|
||||
#: data/units/Silver_Mage.cfg:3
|
||||
msgid "Silver Mage"
|
||||
|
@ -9001,6 +9264,12 @@ msgid ""
|
|||
"nor caring what their purpose, or foes be. They are driven only by a malice "
|
||||
"borne of the anguish of their empty and incoherent existence."
|
||||
msgstr ""
|
||||
"Die sterkse van die lewende dooie boogskutters is gewoonlik die wat "
|
||||
"boogskutters was in hule vorige lewe. Hulle beweeg oor die slagveld, "
|
||||
"aangedryf deur 'n kwynende geheue van hulle vorige vaardigheid, terwyl hulle "
|
||||
"nie omgee, of nie weet nie, wat hul vyand of doel is nie. Hulle word net "
|
||||
"aangevuur deur die woede gebore uit die pyn van hulle lëe en onsamehangende "
|
||||
"bestaan."
|
||||
|
||||
#: data/units/Soulless.cfg:5
|
||||
msgid "Soulless"
|
||||
|
@ -9057,6 +9326,17 @@ msgid ""
|
|||
"renew the spectre. Spectres have very unusual resistances to damage, and "
|
||||
"move quite slowly over open water."
|
||||
msgstr ""
|
||||
"Partykeer genoem die 'hol manne' word geeste gebruik as die regter-arm van "
|
||||
"hul meester se kragte. Hierdie gedrogte boesem vrees in en hulle pas hul "
|
||||
"meester se werf op sonder om te slaap. \n"
|
||||
"\n"
|
||||
"Die skepping van een van hierdie is nie maklik nie, en die regte gevaar is "
|
||||
"dat as jy een van hulle raakloop sal daar hoogs waarskynlik 'n baie meer "
|
||||
"gevaarlike mag op hierdie een se hakke volg.\n"
|
||||
"\n"
|
||||
"Spesiale Nota's: 'n Trefhou deur hul lem sal die lewe uit hul slag-offer "
|
||||
"dreineer, en dit sal die gees se kragte aanvul. Geeste het baie ongewone "
|
||||
"weerstende teen skade en beweeg stadig oor die oop-waters."
|
||||
|
||||
#: data/units/Swordsman.cfg:3
|
||||
msgid "Swordsman"
|
||||
|
@ -9071,6 +9351,11 @@ msgid ""
|
|||
"A sword is not without its own drawbacks, but is much more maneuverable than "
|
||||
"a spear, and much better in close quarters."
|
||||
msgstr ""
|
||||
"'n Ervare soldaat sal gewoonlik genoeg spaar om ordentlike lyf-pantser of on "
|
||||
"'n stewige swaard te koop. Alhoewel die verkoop van hul spiese 'n groot "
|
||||
"verandering is vir die spiesvegters, sal meeste die kans aangryp om 'n "
|
||||
"swaard te koop want hulle weet dat 'n swaard baie meer beweeglik is as 'n "
|
||||
"spies, veral met die naby-gevegte."
|
||||
|
||||
#: data/units/Tentacle.cfg:3
|
||||
msgid "Tentacle of the Deep"
|
||||
|
@ -9102,6 +9387,17 @@ msgid ""
|
|||
"an enemy, the thief may backstab, inflicting double damage, by creeping "
|
||||
"around behind that enemy."
|
||||
msgstr ""
|
||||
"So lank terug as wat enigeen kan onthou, het die lede van verskeie 'gildes' "
|
||||
"van rot-vangers wat in die groter stede opgeskiet het, hul hare gebleik met "
|
||||
"kalk todat dit 'n ligte blou geword het. Dit was 'n brawe ding om te doen "
|
||||
"aangesien hulle bedrywighede nie altyd wettig was nie. Diewe het baie "
|
||||
"vaardighede, en is genoegsaak om vinnig te wees op hul voete en vaardig te "
|
||||
"wees met 'n mes. Hulle gebruik skroom nie om 'vuil taktiek' te gebruik in 'n "
|
||||
"geveg nie. \n"
|
||||
"\n"
|
||||
"Spesiale Nota's: Terwyl 'n eenheid wat 'n bondgenoot is van die dief, die "
|
||||
"vyand se aandag aftrek, kan die dief rugsteek vir dubbel die skade deur "
|
||||
"agter die vyand se rug in te sluip."
|
||||
|
||||
#: data/units/Thief.cfg:106
|
||||
msgid "female^Thief"
|
||||
|
@ -9119,6 +9415,11 @@ msgid ""
|
|||
"sustenance. Regardless of their background, they all share the practice of "
|
||||
"beating their victims with large clubs."
|
||||
msgstr ""
|
||||
"Uitvaagsels het 'n weie verskydenhede van afkomste; 'n paar is gebore in "
|
||||
"diewery in, is klomp afkomstig van ou soldate te onfiks vir die weermag of "
|
||||
"werkers uitgegooi van hulle tuisland. Hul het vinnig diewe geraak om 'n "
|
||||
"bestaan te kan maak. Nieteenstaande hulle agtergrond, slaan hulle almal "
|
||||
"hulle vyande met hul groot knuppels."
|
||||
|
||||
#: data/units/Transport_Galleon.cfg:3
|
||||
msgid "Transport Galleon"
|
||||
|
|
Loading…
Add table
Reference in a new issue