update Afrikaans translation

This commit is contained in:
András Salamon 2005-10-15 07:49:14 +00:00
parent 1581aec363
commit 3af655cd81
2 changed files with 132 additions and 7 deletions

View file

@ -3,7 +3,7 @@ msgstr ""
"Project-Id-Version: Battle for Wesnoth 0.8.8-CVS\n"
"Report-Msgid-Bugs-To: http://bugs.wesnoth.org/\n"
"POT-Creation-Date: 2005-10-15 01:09+0200\n"
"PO-Revision-Date: 2005-10-07 10:46+0200\n"
"PO-Revision-Date: 2005-10-15 09:36+0200\n"
"Last-Translator: \n"
"Language-Team: Afrikaans\n"
"MIME-Version: 1.0\n"
@ -5176,6 +5176,9 @@ msgid ""
"of Jevyan himself. We can't have an illiterate Orc or mindless Skeleton "
"getting the treaty. We will honor your sacrifice."
msgstr ""
"Goed dan, as jy vasbeslote is. Onthou, jy MOET verslaan word deur Jevyan "
"homself. Ons kan nie toelaat dat 'n ongeskoolde Ork of breindood Geraamte "
"die ooreenkoms bekom nie. Ons sal jou opoffering eer."
#: data/scenarios/The_Rise_of_Wesnoth/The_Plan.cfg:257
msgid ""
@ -5183,6 +5186,9 @@ msgid ""
"to me. I want to rest in the ground, not be some mindless undead slave for "
"all eternity!"
msgstr ""
"Eer my deur vir Jevyan te vermorsel! Verkieslik voor hy enige onnatuurlikke "
"dinge aan my kan doen. Ek wil rus in die grond. Ek wil nie verewig een of "
"ander breindood lewende dooie slaaf wees nie."
#: data/scenarios/The_Rise_of_Wesnoth/The_Plan.cfg:261
msgid "We'll make sure. I promise."
@ -5195,6 +5201,10 @@ msgid ""
"Sheesh... What is your kind's infatuation with rushing to an 'honorable "
"death'?"
msgstr ""
"Ons moet versigtig wees dat een van die Orkse leiers nie kan ontsnap terug "
"na die Groen Eiland sonder die nuus dat die Elwe die Robyn van Vuur in 'hul "
"besit' het nie. Sjoe... Wat is dit met julle soort dat julle so versot is om "
"'n 'eerbare dood' te sterf?"
#: data/scenarios/The_Rise_of_Wesnoth/The_River_Road.cfg:4
msgid "The Swamp of Esten"
@ -5218,6 +5228,9 @@ msgid ""
"of Esten. In the center of that very swamp a shroud of fog descends over "
"Young Prince Haldric."
msgstr ""
"Met groot angs lei Prins Haldric sy vlugteling groep in die Moeras van Esten "
"in. In die middel van die moeras sak 'n miskombers oor die jong Prins "
"Haldric."
#: data/scenarios/The_Rise_of_Wesnoth/The_River_Road.cfg:183
msgid ""
@ -5225,18 +5238,23 @@ msgid ""
"cult... Before these troubles started we used to have to clear the swamp "
"every spring and fall."
msgstr ""
"Ek het 'n baie slegte gevoel hieroor. Die aaklige moeras en sy mal sekte... "
"Voor die moeilikheid begin het moes ons die moeras ontruim, elke lente en "
"herfs."
#: data/scenarios/The_Rise_of_Wesnoth/The_River_Road.cfg:188
msgid ""
"I suppose with the rampaging bands of murderous Orcs roaming about that "
"hasn't been done in a while."
msgstr ""
msgstr "Ek reken met al die Ork bendes rond was dit lanklaas gedoen."
#: data/scenarios/The_Rise_of_Wesnoth/The_River_Road.cfg:194
msgid ""
"I miss the Orcs... We go all this way, and (SNIFF) what a lovely smell we "
"have discovered."
msgstr ""
"Ek mis die Orke... Ons kom al die pad, en (SNUIF) wat 'n lieflike reuk het "
"ons ontdek."
#: data/scenarios/The_Rise_of_Wesnoth/The_River_Road.cfg:200
msgid "This is too quiet. I don't like this one bit, not one bit at all."
@ -5259,10 +5277,12 @@ msgid ""
"Back you vile--- Oh, sorry I thought you were undead. When are those goofs "
"in Clearwater Port Going to clear the swamp again?"
msgstr ""
"Terug gou vies--- O, jammer, ek het gedog jy is 'n wandelende dooie. Waaneer "
"gaan daai gekke in Helderwater Hawe weer die moeras ontruim?"
#: data/scenarios/The_Rise_of_Wesnoth/The_River_Road.cfg:272
msgid "Maybe they'll clear it SOME TIME AFTER THE APOCALYPSE is over!"
msgstr ""
msgstr "Miskien ontruim hulle dit NADAT DIE AARDE VERGAAN het!"
#: data/scenarios/The_Rise_of_Wesnoth/The_River_Road.cfg:277
msgid "Oooh! I take it you wouldn't mind if I helped out?"
@ -5301,12 +5321,17 @@ msgid ""
"I don't know who you are, but you can't continue down this road! There is an "
"army of those Orcs bigger than any army I've ever seen just down the road!"
msgstr ""
"Ek weet nie wie jy is nie, maar jy kan nie die pad verder volg nie! Daar is "
"die grootste mag van Orke wat ek al ooit gesien het, net verder af in die "
"pad!"
#: data/scenarios/The_Rise_of_Wesnoth/The_River_Road.cfg:456
msgid ""
"I'm Haldric, my father was King Eldaric IV in the lands North-West of here. "
"Soldier have you deserted your post?"
msgstr ""
"Ek is Haldric, my vader was Koning Eldaric die Vierde van die lane Noord-Wes "
"van hier. Soldaat, het jy van jou pos af gedros?"
#: data/scenarios/The_Rise_of_Wesnoth/The_River_Road.cfg:462
msgid ""
@ -5314,6 +5339,9 @@ msgid ""
"Trust me, you can't continue down this road sir. Especially with the "
"refugees, you'll be slaughtered."
msgstr ""
"Nee Meneer, ek is die enigste oorlewende van die Helderwater Hawe "
"verkenningsmag. Glo my meneer, jy kan nie langs die pad af gaan nie. Veral "
"met die vlugtelinge, jy sal vermorsel word."
#: data/scenarios/The_Rise_of_Wesnoth/The_River_Road.cfg:467
msgid "Tell me, does Clearwater Port still stand? Is the port free?"
@ -5325,6 +5353,9 @@ msgid ""
"bodied men and boys into service when I left. That Orcish army is huge, but "
"they haven't met the main body of our forces yet."
msgstr ""
"So ver as wat ek weet Meneer. Ons het 'n groot lëer, en hulle het al die "
"manne en jong seuns wat kan vreg, ingelyf. Die Orkse lëer is groot, maar "
"hulle het nog nie ons hoofmag die stryd aangesê nie"
#: data/scenarios/The_Rise_of_Wesnoth/The_River_Road.cfg:478
msgid ""
@ -5332,12 +5363,17 @@ msgid ""
"risk it and go through the Oldwood forest, then make a break for Clearwater "
"Port or Southbay."
msgstr ""
"Wel, ons kan nie terug gaan nie, en die pad vorentoe is ge-blokkeer. Ek skat "
"ons sal die risiko loop en deur die Ouhout woud gaan en dan haastig probeer "
"om by Helderwater Hawe of Suibaai uit te kom."
#: data/scenarios/The_Rise_of_Wesnoth/The_River_Road.cfg:484
msgid ""
"Oh great, now a Forest... I should have stayed at home and took my chances "
"with the Orcs!"
msgstr ""
"O fantasties, nou 'n Woud... Ek moes by die huis gebly en my kanse met die "
"Orke gevat het!"
#: data/scenarios/The_Rise_of_Wesnoth/The_River_Road.cfg:510
msgid ""
@ -5368,6 +5404,9 @@ msgid ""
"Orcish threat. On the eve of battle Lady Jessica catches up with Haldric on "
"a fog covered plain."
msgstr ""
"Halric en sy geselskap haas hulself oor die pleine om die herlewende Orkse "
"bedreiging die stryd aan te sê. Op die voor-aand van die oorlog kry Dame "
"Jessica dit reg om by hulle aan te sluit op 'n mistige plein."
#: data/scenarios/The_Rise_of_Wesnoth/The_Vanguard.cfg:221
msgid "Haldric, the Elves, we can't trust them!"
@ -5382,6 +5421,9 @@ msgid ""
"Haldric, it's bad. The Elves are having second thoughts. They think we might "
"be more trouble than we're worth. We have to defeat these Orcs decisively."
msgstr ""
"Haldric, slegte nuus. Die Elwe kry hond se gedagtes. Hulle dink die kool is "
"nie die sous werd nie. Ons sal hierde Orke beslissend moet verslaan om 'n "
"indruk te maak."
#: data/scenarios/The_Rise_of_Wesnoth/The_Vanguard.cfg:234
msgid "Well, that sounds reasonable."
@ -5393,6 +5435,9 @@ msgid ""
"follow us here the Elves seem content to let us fight it out. Then they said "
"they would 'deal with the survivors'."
msgstr ""
"Baie meer Orke sal hierna volg, daai Robyn waarborg dit. As meer Orke ons "
"hiernatoe volg, dan blykbaar is die Elwe tevrede as ons dit uitbaklei. Die "
"Elwe het aangedui dat hulle met die 'oorlewendes sal afreken.'"
#: data/scenarios/The_Rise_of_Wesnoth/The_Vanguard.cfg:242
msgid ""
@ -5400,12 +5445,17 @@ msgid ""
"prize as the Ruby of Fire just slip away. Especially when he sees that he "
"has the advantage."
msgstr ""
"Jevyan us hier... Sy toorkneg, daai vlêrmuis. Hy sal nie dat so 'n kosbare "
"prys soos die Robyn van Vuur deur sy hande glip nie. Veral as hy sien hy het "
"die voordeel."
#: data/scenarios/The_Rise_of_Wesnoth/The_Vanguard.cfg:246
msgid ""
"I have a plan. Jessica, remember that Troll Hole? Here, take the Ruby of "
"Fire, hide it in the hole."
msgstr ""
"Ek het 'n plan. Jessica, onthou jy daardie Trol Grot? Hier, vat die Robyn "
"van Vuur, en steek dit in die grot weg."
#: data/scenarios/The_Rise_of_Wesnoth/The_Vanguard.cfg:250
msgid "Haldric! What! Why?"
@ -5420,12 +5470,16 @@ msgid ""
"Lt. Aethyr, did these Orcs come on our ships, did they capture the fleet we "
"sent out?"
msgstr ""
"Lt. Aethyr, het die Orke op ons skepe gekom, het hulle die vloot gevang wat "
"ons uitgestuur het?"
#: data/scenarios/The_Rise_of_Wesnoth/The_Vanguard.cfg:263
msgid ""
"No Sir! They must have seized all remaining boats on the Green Isle. Our "
"fleet should be returning any day now."
msgstr ""
"Nee Seur! Hulle moes seker al die oorblywende skepe van die Groen Eiland ge-"
"kommandeer het. Ons vloot sal een van die dae terug wees."
#: data/scenarios/The_Rise_of_Wesnoth/The_Vanguard.cfg:267
msgid ""
@ -5433,6 +5487,9 @@ msgid ""
"beachhead. If they capture our ships all is lost. We will be crushed under a "
"tide of Orcs."
msgstr ""
"Ons is die vlugtelinge, ons moed hulle voorhoede terug dwing en die strand "
"beveilig. As hulle ons skepe buitmaak is alles verlore. Ons sal deur 'n "
"magdom Orke vermorsel word."
#: data/scenarios/The_Rise_of_Wesnoth/The_Vanguard.cfg:280
msgid "Lady Jessica soon departs. In the distance a voice booms:"
@ -5443,6 +5500,8 @@ msgid ""
"Drop the gold where it is! We've paid our friends enough. There are humans "
"about, I can smell 'em!"
msgstr ""
"Lat val die goud waar dit is. Ons het ons vriende genoeg betaal. Daar is "
"mense hier iewers, ek kan hulle ruik!"
#: data/scenarios/The_Rise_of_Wesnoth/The_Vanguard.cfg:307
msgid "We have run out of time... We'll never beat the Orcs to the beach."
@ -5469,12 +5528,16 @@ msgid ""
"Never trust the living to do the job of the undead. Prepare to meet the "
"inevitable!"
msgstr ""
"Moet nooit die lewendes vertrou on die werk van die wandelende dooies te "
"doen nie. Maak reg on die onvermydelike te ontmoet!"
#: data/scenarios/The_Rise_of_Wesnoth/The_Vanguard.cfg:384
msgid ""
"The only job of the dead is to remain dead. Prepare to be reunited with the "
"ground."
msgstr ""
"Die enigste werk van die wandelende dooies is om dood te wees. Maag reg om "
"met die grond versoen te word."
#: data/scenarios/The_Rise_of_Wesnoth/The_Vanguard.cfg:407
msgid "We must block the human advance!"
@ -5490,12 +5553,16 @@ msgid ""
"We've defeated their vanguard. We have to meet the fleet before Jevyan "
"destroys them, and captures the ships. I hope Jessica makes it back soon."
msgstr ""
"Ons het hulle voorhoede verslaan. Ons moet ons vloot ontmoet voordat Jevyan "
"hulle vernietig en die skepe buitmaak. Ek hoop Jessica is gou terug."
#: data/scenarios/The_Rise_of_Wesnoth/The_Vanguard.cfg:474
msgid ""
"Ahh, it's great to be home! I'm not much for the politics, but it's great to "
"be home!"
msgstr ""
"Aaa, dit is goet om weer tuis te wees. Ek is nie eintlik een vir politiek "
"nie, maar dit is goed om weer tuis te wees!"
#: data/scenarios/The_Rise_of_Wesnoth/Troll_Hole.cfg:4
msgid "Troll Hole"
@ -5649,6 +5716,10 @@ msgid ""
"confronting their vile legions, we grew strong, indeed it was from this war "
"we gleaned our first shards of knowledge about magic."
msgstr ""
"Na 'n tydperk van groot gesukkel is vrede uiteindelik gemaak. Ons domineer "
"die meeste van die eiland met Wesvolk wat ons grense bewoon. In ons stryd om "
"hierdie onheilslëer te beveg, het ons sterk geword, en uit hierdie oorlog "
"het ons die eerste skerwe van die toorkuns gekry."
#: data/scenarios/The_Rise_of_Wesnoth/utils/trow-intro.cfg:25
msgid ""
@ -5657,6 +5728,10 @@ msgid ""
"So perilous that a stable trading relationship between the mainland and the "
"Isle could never be maintained."
msgstr ""
"So het die geskeidenis aangegaan vir verskeie eeue. Jy moet onthou dat die "
"pad vanuit die Westlike Eilande baie gevaarlik was meeste van die tyd. So "
"gevaarlik dat 'n stabiele handels-verhouding tussen die vasteland en die "
"eiland nooit kon onderhou word nie."
#: data/scenarios/The_Rise_of_Wesnoth/utils/trow-intro.cfg:33
msgid ""
@ -5665,6 +5740,10 @@ msgid ""
"horribly off course. Ships that travelled East, and returned, reported "
"nothing but open ocean, and vile sea monsters..."
msgstr ""
"Dinge het net slegter geword as ons na die Ooste ky. 'n Sterk, koue oseaan-"
"stroom vloei vanuit die Noorde, en dit dryf alle skepe van koers af. Skepe "
"wat na die Ooste gevaar het, en terug gekom het, rapporteer niks meer as 'n "
"wye oseaan nie, en vieslike see-monsters..."
#: data/scenarios/The_Rise_of_Wesnoth/utils/trow-intro.cfg:45
msgid ""
@ -5674,6 +5753,10 @@ msgid ""
"and by aggressively sailing to the East and North, to compensate for "
"Southern pull of the ocean."
msgstr ""
"Na 'n ruk het ons navigasie beter geword. Toe skielik, eendag, het die "
"kroonprins van Suidbaai teruggekeer na 'n lang see-reis met goeie nuus. Hy "
"het vertel dat die Oostelike lande bereik kon word deur brawe manne wat Oos "
"en Noord te vaar om te kompenseer vir die sterk seestroom."
#: data/scenarios/The_Rise_of_Wesnoth/utils/trow-intro.cfg:49
msgid ""
@ -5682,12 +5765,19 @@ msgid ""
"younger brother, and next in line for the throne, conspired to start a war "
"of distraction with the poor Wesfolk kingdoms, and their Lich-Lords."
msgstr ""
"Dit was nie lank na die Kroonprins wat die Oostelike Lande ontdek het, "
"teruggekeer het nie, dat hy beswyk aan 'n misterieuse siekte. Sy jonger "
"broer, die troon-opvolger, het saamgesweer om 'n oorlog van afleiding te "
"begin met die arm Wesvolk koningkryke, en hul Sielsuig Here."
#: data/scenarios/The_Rise_of_Wesnoth/utils/trow-intro.cfg:53
msgid ""
"The new Crown Prince departed, with the largest army ever assembled on the "
"Isle to make war with the Wesfolk. This is where our story begins..."
msgstr ""
"Die nuwe Kroonprins het vertrek met die grootse lëer wat nog ooit bymekaar "
"gemaak is op die eiland om oorlog te maak teen die Wesvolk. Dit is waar ons "
"storie begin..."
#: data/scenarios/The_Rise_of_Wesnoth/utils/trow-intro.cfg:57
msgid "With the plight of a different Prince on the same Isle..."
@ -5696,6 +5786,7 @@ msgstr "Ons het teen 'n verskillende Prins op dieslfde eiland geveg..."
#: data/scenarios/The_Rise_of_Wesnoth/utils/trow-intro.cfg:61
msgid "For this is the story of Haldric the First, and the Rise of Wesnoth..."
msgstr ""
"Want dit is die verhaal van Haldric die Eerste, en die Opkoms van Wesnoth..."
#: data/scenarios/The_Rise_of_Wesnoth/utils/trow-macros.cfg:20
msgid "You retrieve {AMOUNT} pieces of gold."
@ -5727,6 +5818,8 @@ msgstr "Om die Trolle af te sit, nie die grotte nie!"
msgid ""
"Well, at least we don't have to contend with the undead. No offense Jessica."
msgstr ""
"Wel, ten minste hoef ons nie met die lewende dooies deurmekaar te raak nie. "
"Ek hoop nie jy neem aanstoot nie, Jessica.."
#: data/scenarios/The_Rise_of_Wesnoth/utils/trow-nlmsg.cfg:57
msgid "Don't worry about it."
@ -5735,12 +5828,16 @@ msgstr "Moenie bekommerd wees nie."
#: data/scenarios/The_Rise_of_Wesnoth/utils/trow-nlmsg.cfg:73
msgid "Too bad that this isn't going as well as the beach... I miss the beach."
msgstr ""
"Dit is jammer dat dit nie so goed gaan op die strand nie... Ek verlang na "
"die strand."
#: data/scenarios/The_Rise_of_Wesnoth/utils/trow-nlmsg.cfg:89
msgid ""
"Haldric, just before we arrived here I got word that the your 'third of a "
"fleet' has departed for our old home, the Green Isle."
msgstr ""
"Haldric, net voor ons aankoms het ek tyding ontvang dat 'n 'derde van 'n "
"vloot' uit ons ou tuiste , die Groen Eiland, vertrek het."
#: data/scenarios/The_Rise_of_Wesnoth/utils/trow-nlmsg.cfg:93
msgid "You were planning on sharing this with me when?"
@ -5753,6 +5850,10 @@ msgid ""
"with, and Southbay still stands. This is excellent news. As per your orders "
"a third of the fleet has headed back out."
msgstr ""
"Haldric, boodskappers het my so pas meegedeel dat 'n vloot van ons ou tuiste "
"terug gekeer het. Hulle het terug gekom met omtrent helfte van hulle "
"manskapppe en Suidbaai behoort nog steeds aan ons. Dit is goeie nuus, soos "
"jy beveel het, het 'n derde van die vloot weer geseil."
#: data/scenarios/The_Rise_of_Wesnoth/utils/trow-nlmsg.cfg:113
msgid ""
@ -5769,6 +5870,10 @@ msgid ""
"Southern pass. Haldric has left the lands of his home, and before him "
"stretches the vast expanse of the southern kingdoms of his people."
msgstr ""
"So het dit dan gebeur dat Haldric uit sy geboorteland geforseer was, en het "
"nooit terug gekeer nie. Met die hulp van sy vader se eerbare opoffering het "
"hy die Suidpas ontvlug. Haldric het sy geboorteland agtergelos en voor hom "
"strek die massiewe suidelike koningkryke van sy mense."
#: data/scenarios/The_Rise_of_Wesnoth/utils/trow-nohome.cfg:10
msgid ""
@ -5778,6 +5883,12 @@ msgid ""
"of Southbay, the largest city on the Isle. Albeit, with this coming of the "
"Orcs the midlands are probably a barren waste by now."
msgstr ""
"In 'n Suid-Westelike rigtign lê die Middel Lande. Hierdie was "
"vooruistrewende koningkryke, snoesig tussen berge en woude. Hulle was die "
"broodmandjie van die mense, en was ryk aan edelgesteentes en hout. Hierdie "
"koningkryke het Suidbaai, die grootste stad op die eiland, gevoed. Alhoewel, "
"met die opmars van die Orke is dit hoogs waarskynlik net 'n dorre "
"woestynland nou."
#: data/scenarios/The_Rise_of_Wesnoth/utils/trow-nohome.cfg:15
msgid ""
@ -5787,6 +5898,11 @@ msgid ""
"The Lich-Lords befouled much of the land around the river during the course "
"of a great battle. Now the swamp is home to an Wesfolk imitating cult."
msgstr ""
"Die rivierpad volg die Eiland se grootste rivier na die Suid-Ooste. Hierdie "
"pad lei na die Eiland se tweede grootse stad, Helderwater Hawe. Dit kon dalk "
"die grootste stad gewees het as dit nie vir die Wesvolk Oorlog was nie. Die "
"Sielsuig Here het meeste van die land rondom die rivier besmet gedurende die "
"oorlog. Nou is die moeras die tuiste van 'n intimderende Wesvolk kultus."
#: data/scenarios/The_Rise_of_Wesnoth/utils/trow-noisle.cfg:5
msgid ""
@ -5796,6 +5912,11 @@ msgid ""
"mysterious island that Lady Jessica has mentioned, and even more exotic "
"lands even further to the East."
msgstr ""
"Verskeie dae later vertrek Prins Haldric in sy skip die Eldaric, sy tuiste "
"en sy eiland virewig aan hom verlore. In sy hart weet hy dat hy nooit weer "
"sy afgesonderde vallei sal sien nie. Voorhom lê 'n uitgestrekte wêreld van "
"stormagtige seë, en die misterieuse eiland wat Dame Jessica genoem het, en "
"die selfs meer eksotiese lande na die Ooste."
#: data/scenarios/The_Rise_of_Wesnoth/utils/trow-noisle.cfg:10
msgid ""
@ -5805,3 +5926,8 @@ msgid ""
"the belligerent nature of it's reptilian inhabitants. There must be little "
"left of that foothold by now."
msgstr ""
"Blykbaar was die eiland wat Koning Haldric en sy bemanning nou nader, eers "
"'n vulkaan, en dit is nou besig om stadig in die see in te sink. Die Oudste "
"Kroonprins van Suidbaai het dit reggekry om vastrapplek te kry op die "
"eiland, ten spyte van die oorlogsugtige reptiel-inwoners. Daar is seker baie "
"min van die vastrap-plek nou oor."

View file

@ -9,7 +9,7 @@ msgstr ""
"Project-Id-Version: Battle for Wesnoth 0.8.8-CVS\n"
"Report-Msgid-Bugs-To: http://bugs.wesnoth.org/\n"
"POT-Creation-Date: 2005-10-15 02:15+0200\n"
"PO-Revision-Date: 2005-09-30 16:09+0200\n"
"PO-Revision-Date: 2005-10-15 09:47+0200\n"
"Last-Translator: \n"
"Language-Team: Afrikaans\n"
"MIME-Version: 1.0\n"
@ -8952,9 +8952,8 @@ msgid "+Greek Translation"
msgstr "+Griekse Vertaling"
#: src/about.cpp:240
#, fuzzy
msgid "+Hebrew Translation"
msgstr "+Griekse Vertaling"
msgstr "+Hebreeuse Vertaling"
#: src/about.cpp:243
msgid "+Hungarian Translation"
@ -10359,7 +10358,7 @@ msgstr "Stuur slegs aan bondgenote"
#: src/playturn.cpp:2204
msgid "Create Unit (Debug!)"
msgstr ""
msgstr "Skep Eenheid (Foutsporing!)"
#: src/playturn.cpp:2252 src/unit.cpp:1128
msgid "Moves"